Skip to content

City Power staak voorafbetaalde-meterinstallasies vir hersiening

# City Power het alle voorafbetaalde-meterinstallasies tydelik tot 1 November gestaak. Woordvoerder van die kragvoorsiener, Isaac Mangena, sê die onderbreking sal tyd toelaat vir ‘n deeglike hersiening van die oorskakelingsproses na bekommernisse oor rekeningverskille, kliënte wat nie krag koop nie, en tariefstrukture. ‘n Taakspan sal die finansiële en opersaionele impak ondersoek, met bevindings wat oor tweede maande verwag word. Hy bevestig dat bestaande voorafbetaalde meters en normale betalers nie geaffekteer word nie, en kragvoorsiening sal gedurende die onderbreking voortduur.