Skip to content

City Power sê netwerk kan gure weerstoestande hanteer [KLANK]

# City Power in Johannesburg sê die huidige kragonderbrekings is nie ʼn aanduiding dat die netwerk nie die weer kan hanteer nie. Reën, ligte sneeu en sterk wind teister dele van Gauteng en die kragvoorsiener hanteer ses-duisend agterstallige oproepe oor kragonderbrekings. Woordvoerder Isaac Mangena sê die voorvalle word deur ʼn aantal faktore veroorsaak, insluitend groter aanvraag, infrastruktuufoute, opsetlike beskadiging en die diefstal van noodsaaklike elektrisiteits-infrastruktuur:

ENG MangenaONCognisant