# Die anti-apartheidsaktivis, Chris Hani se weduwee, Limpho Hani, het haar oproep herhaal dat president Cyril Ramaphosa ‘n geregtelike ondersoek moet instel na sy dood. In die aanloop tot die 32-jaar herdenkingsgeleentheid in die Oos-Kaap later die week het die struggle-held se weduwee en lede van die SAKP Maandag ‘n kransleggingseremonie by die South Park-begraafplaas in Boksburg gehou. Hani het weer die land se regstelsel veroordeel vir die toestaan van parool aan Janusz Waluś verlede jaar:
Chris Hani se weduwee herhaal beroep vir ondersoek na sy sluipmoord [KLANK]
ENG HaniOnInquest