# Regter Phillip Loubser van die Hooggeregshof in die Vrystaat het beslis dat die gewese persoonlike assistent van die voormalige premier, Ace Magashule, Moroadi Cholota, se betwisting van die hof se jurisdiksie oor haar uitlewering vanuit Amerika in ’n binneverhoor behartig sal word. Cholota, Magashule en ander staan tereg in die asbes-saak van 255-miljoen-rand. Loubser het bevind dat die staat nie daarin geslaag het om die voortsetting van die hoofverhoor te regverdig voordat haar spesiale pleit afgehandel is nie:
Cholota se jurisdiksie-betwisting stuur af op ‘n binneverhoor [KLANK]
ENG-LoubserOnCholota