Skip to content

China stuur topamptenaar na VSA vir handelsgesprekke

# China se Internasionale Handelsverteenwoordiger en adjunkminister van Handel, Li Chenggan, sal hierdie week ‘n afvaardiging na Washington lei vir handelsgesprekke, terwyl die twee lande streef na ‘n wapenstilstand ná maande van wrywing. Beide lande het stygende tariewe op mekaar se uitvoere ingestel. China is die wêreld se voorste vervaardiger van seldsame aardmetale, wat gebruik word om magnete te maak wat noodsaaklik is vir die motor-, elektronika- en verdedigingsbedrywe. Die lande het sedertdien ooreengekom om na vore te beweeg. Die dreigende herinstelling van hoër tariewe op mekaar se uitvoere is die maand uitgestel tot 10 November.