Skip to content

Chikane bepleit ‘n revolusionêre stap in dienslewering en beskerming van ANC se integriteit [KLANK]

# Die voorsitter van die ANC se Integriteitskomitee, Frank Chikane, bepleit hernude ywer, professionaliteit en revolusionêre moraliteit binne die party. Chikane het afgevaardigdes toegespreek op ‘n byeenkoms van ANC-raadslede in Johannesburg, en gewaarsku korrupsie en omstrede amptenare het staatsinstellings verswak. Hy vra lede om mense se belange te stel bo faksies of hulle gesinne, waaksaam te bly teen onetiese gebruike en in die toekoms die organisasie se integriteit te handhaaf:

ENG ChikaneOnRevolutionary