# Die getuienisleier van die Madlanga-kommissie, advokaat Matthew Chaskalson, sê WhatsApp-boodskappe toon hoe taxi-base Oupa Sindane en Joe Sibanyoni na bewering beskermingsfooie van konstruksiemaatskappye eis. Chaskalson het selfoonboodskappe voorgelê wat na bewering verwys na gedwonge betalings en dreigemente om werksaamhede te ontwrig. In een gesprek spreek Sindane teleurstelling uit oor die feit dat hy nie sy deel van ‘n ooreenkoms ontvang het nie van ’n kontak wat as Bab Ntuli geïdentifiseer is. Sindane en Sibanyoni is medebeskuldigdes in afpersing- en geldwasserysake:
Chaskalson bied bewyse aan oor beweerde beskermingsgeld uit Sindane se boodskappe [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnSindaneExtortion