Skip to content

Cele sê hy is in 2011 geskors omdat hy geweier het om sekere bevele uit te voer [KLANK]

# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, skryf sy skorsing in 2011 en latere ontslag as nasionale kommissaris toe aan sy weiering om sekere bevele uit te voer en nie oor wangedrag nie. Hy het voor die Parlement se ad hoc-komitee getuig dat hy beskuldig is oor ‘n huurkontrak vir ‘n nuwe polisiehoofkwartier nadat die ou gebou in Pretoria ongewens verklaar is. Hy sê die Openbare Beskermer se bevindinge het tot sy skorsing gelei, en beskryf die proses as onregverdig en polities-gedrewe:

ENG-CeleOnMisconduct2011