Skip to content

Cele bevestig hy het sakeman Vusimusi ‘Cat’ Matlala ontmoet [KLANK]

# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, het bevestig dat hy die omstrede sakeman Vusimusi “Cat” Matlala ontmoet het. Hy het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê Matlala het hom genader om privaat sekerheids-vervoerdienste aan te bied nadat Cele die regering verlaat het. Cele hou vol dat hy hom nie persoonlik ken nie. Hy het Matlala beskryf as ‘n koel ou wat nie buitengewoon gelyk het nie totdat berigte oor sy sakebedrywighede opgeduik het:

ENG-CeleOnMatlala