# Sokker: Die verdedigende kampioen, Paris Saint-Germain, het ‘n agterstand ingehaal en Barcelona 2-1 verslaan in die tweede ronde van die Kampioeneliga. Ferran Torres het Barcelona laat voorloop, maar Senny Mayulu het die telling voor rustyd gelykop gemaak voor die plaasvervanger Goncalo Ramos teen die einde die wendoel aangeteken het. Manchester City en Monaco het met […]
# Krieket: Australië het die verdediging van hul Vroue-wêreldbekertitel teen Nieu-Seeland met ʼn oortuigende sege van 89 lopies afgeskop op die Holkar-stadion in Indore. Die veelsydige Ashleigh Gardner het 115 van 83 balle aangeteken wat haar tweede eendagwedstryd-honderdtal is, en bygedra tot Australië se telling van 326. In antwoord daarop was kaptein Sophie Devine se […]
# Soccer: Defending champions Paris Saint-Germain came from behind to beat Barcelona 2-1 in the second round of the Champions League. Ferran Torres had put Barcelona in front, but PSG went level through 19-year-old Senny Mayulu before halftime, while substitute Goncalo Ramos scored the last-minute winner. Manchester City had to settle for a 2-2 draw against […]
# Cricket: Australia began the defence of their Women’s World Cup title with a commanding 89-run win over New Zealand at the Holkar Stadium in Indore. All-rounder Ashleigh Gardner scored 115 of 83 balls, her second ODI ton, as Australia posted 326. In reply, captain Sophie Devine’s 112 was not enough as New Zealand were bowled […]
# Rugby: Die Leeus verwelkom drie sleutel-spelers terug voor Sondag se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Zebre in Italië. Die gereelde kaptein, Francke Horn, die uitstekende doelskopper Chris Smith en die senter Eduard Keyter is na beserings terug in die Johannesburgse span wat verlede week in die openingsronde teen Cardiff verloor het. Zebre het die Skotse span […]
# Krieket: Die ervare Protea-kolwer Tazmin Brits glo haar jong spanmaat, Karabo Meso, sal die wêreld se aandag trek op die Wêreldbekertoernooi vir vroue in Indië en Sri Lanka. Daar word verwag dat die 18-jarige paaltjiewagter in haar eerste groot toernooi sal speel nadat sy haar internasionale buiging op 16-jarige ouderdom gemaak het. Die 34-jarige […]
# Tennis: Die veteraan-Fransman Gaël Monfils beplan om aan die einde van volgende jaar uit te tree. Die 39-jarige voormalige wêreld-nommer-ses het in sy loopbaan 13 ATP-toertitels ingepalm, die laaste in Auckland, Nieu-Seeland, in Januarie – byna twee dekades na sy eerste titel in Pole in 2005. Monfils het twee Grand Slam-eindstryde bereik – die […]
# Krieket: Die kaptein van Indië, Shubman Gill, sê sy span beplan om sy teenstanders te vernietig op draaier-vriendelike kolfblaaie. Hulle begin hulle tuisseisoen met twee wedstryde teen die Wes-Indiese Eilande. Die eerste toets begin Donderdag (teen 6vm SA-tyd) in Ahmedabad op die wêreld se grootste krieketstadion. Die jong Indiese span het belofte getoon teen […]
# Cricket: Experienced Proteas batter Tazmin Brits believes her young teammate, Karabo Meso, will catch the world’s attention at the Women’s World Cup in India and Sri Lanka. The 18-year-old wicketkeeper is expected to play in her first major tournament after making her international debut at the age of 16. Thirty-four-year-old Brits says she has […]