# Rugby: Die Springbok-vleuel Cheslin Kolbe sê vorige oorwinnings oor die All Blacks sal niks tel wanneer hulle Saterdag in Auckland kragte meet nie. Hulle gaan probeer om die eerste Bok-span sedert 1937 te word wat op Edenpark wen en die gashere sal hul onoorwonne rekord op die veld sedert 1994 verdedig. Suid-Afrika het hulle […]
# Krieket: Die Engelse snelbouler Jamie Overton gaan waarskynlik die reeks om die As teen Australië misloop na sy aankondiging van ‘n onbepaalde verposing van toetse. Sy insluiting het seker gelyk nadat hy in Julie in die laaste toets teen Indië gespeel het, maar hy sê sy deelname aan alle formate het sy tol geëis. […]
# Gholf: Suid-Afrika se gholf-sensasie Aldrich Potgieter keer terug na Sun City vir die Nedbank-toernooi van 4 tot 7 Desember nadat hy dit verlede jaar met sy eerste probeerslag byna gewen het. Saam met hom is Christiaan Bezuidenhout, wat al verskeie toernooie op die DP World-toer gewen het. Die 20-jarige Potgieter is die jongste Suid-Afrikaanse […]
# Krieket: Australië se kaptein, Pat Cummins, behoort fiks te wees vir die begin van die reeks om die As teen Engeland ondanks ‘n rugprobleem. Die besering beteken hy gaan volgende maand se drie T20s in Nieu-Seeland misloop, asook ‘n eendag- en ‘n T20-tuisreeks teen Indië. Die eerste van die vyf toetse begin op 21 […]
# Rugby: Springbok wing Cheslin Kolbe says past victories over the All Blacks will count for nothing when they meet in Auckland on Saturday. They will try to become the first Bok team since 1937 to win at Eden Park, while the hosts will defend their undefeated record at the field since 1994. South Africa […]
# Cricket: Australian captain Pat Cummins should be fit for the start of the Ashes Series against England despite a back issue. The injury means he will miss next month’s three T20s in New Zealand and a one-day and a T20 series against India at home. The first of the five Ashes Tests starts in […]
# Golf: South African golf sensation Aldrich Potgieter will return to Sun City for the Nedbank Golf Challenge from 4 to 7 December, a year after almost winning it on his debut. He’ll be joined by multiple DP World Tour champion Christiaan Bezuidenhout. The 20-year-old Potgieter is the youngest South African winner in PGA Tour […]
# Cricket: England fast bowler Jamie Overton will probably miss the Ashes Series against Australia after announcing an indefinite break from Tests. His participation in the series looked certain after playing in the final Test against India in July, but he says playing in all three formats was taking its toll. Thirty-one-year-old Overton says it’s […]
# Krieket: Suid-Afrika jaag ‘n wenteiken van net 132 in die eerste eendagwedstryd teen Engeland op Headingley in Leeds. Temba Bavuma het die loot gewen en die gasheer ingestuur om te kolf. Ben Ducket het sy paaltjie verloor met slegs 13 lopies op die telbord, waarna Engeland gesukkel het om vennootskappe te bou. Die laaste […]