# Tennis: Djokovic has been stuck on 24 majors since the 2023 US Open but after Jannik Sinner’s shock defeat and Carlos Alcaraz absent in Paris, this year’s French open might give him a chance to get that elusive 25th Grand Slam title. Standing in his way today in the third round is Brazilian teenager […]
# Sokker: Lionel Messi sal in sy sesde Wêreldbeker-toernooi speel nadat hy in Argentinië se 26-man-groep bevestig is ten spyte van beserings. Die 38-jarige, wat sy land vier jaar gelede na ‘n derde Wêreldbeker-triomf in Katar gelei het, ly aan spiermoegheid in sy linker-dyspier. Ander noemenswaardige spelers wat in die groep ingesluit is, is Aston […]
# Soccer: Lionel Messi will play in his sixth World Cup after being confirmed in Argentina’s 26-man squad despite injury concerns. The 38-year-old, who led his country to a third World Cup triumph in Qatar four years ago, has been suffering from muscle fatigue in his left hamstring. Other notable players included in the squad […]
# Rugby: Die Springbok Sewes-se afrigter Philip Snyman, sê die naweek sal ‘n sterk geestelike fokus deurslaggewend wees in die tweede van drie Wêreldreeks-toernooie in Valladolid, Spanje. Suid-Afrika het die eerste kampioenskapstoernooi in Hongkong gewen. Die Blitsbokke speel vandag twee Groep A-wedstryde, teen Groot-Brittanje en Kenia, en Saterdag pak hulle Australië. Snyman sê hulle sal […]
# Tennis: Die 23-malige Grand Slam-kampioen, Serena Williams, beplan glo om volgende maand haar terugkeer te maak op die grasbane van Queen’s Club in Londen. Die 44-jarige Amerikaner het ʼn los lootjie versoek om in die dubbelspel saam met die Kanadees, Victoria Mboko, te speel ná ses maande in die opkikker-toetsgroep. Williams het laas in […]
# Rugby: Springbok Sevens coach, Philip Snyman, says mental focus will be key in the second of three Sevens World Championship events in Valladolid, Spain, this weekend. South Africa won the first championship tournament in Hong Kong. The Blitzboks have two Pool A encounters today, against Great Britain and Kenya, and on Saturday, they face […]
# Tennis: Twenty-three-time Grand Slam champion, Serena Williams, is reportedly planning to make a comeback on the grass courts of Queen’s Club in London next month. The 44-year-old American has requested a wild card to play doubles with Canadian Victoria Mboko, after completing six months in the anti-doping testing pool. Williams has not competed since […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Coco Gauff van Amerika, en wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka, is deur na die Franse Ope se derde rondte. Gauff het die Egiptenaar, Mayar Sherif, gemaklik verslaan terwyl Sabalenka van Belarus met Elsa Jacquemot van Frankryk afgereken het. Die sesde gekeurde Amerikaner, Amanda Anisimova, is ook deur na die derde rondte nadat […]
# Rugby: Die Junior Springbok-afrigter, Kevin Foote, het ʼn herskommelde span aangewys vir hul laaste kragmeting in die Internasiobale Onder-20-reeks teen Georgië wat môre in Stellenbosch plaasvind. Kaptein Riley Norton is terug nadat hy die eerste wedstryd teen Chili misgeloop het weens sy betrokkenheid by die Springbok-belyningskamp. Vusi Moyo begin sy derde agtereenvolgende wedstryd op losskakel […]