# Motorsport: Lando Norris het die Hongaarse Grand Prix gewen en sy spanmaat, Oscar Piastri was tweede. Dit beteken McLaren spog nog ʼn keer hierdie seisoen met die eerste twee plekke. George Russell van Mercedes was derde terwyl Charles Leclerc van Ferrari met vierde plek tevrede moes wees. Fernando Alonso van Aston Martin was vyfde. Norris, […]
# Cricket: England reached 339 for six in their second innings at stumps on day four of the fifth and final Test against India at the Oval, needing another 35 runs to win the series. The visitors require four wickets to draw the series. Harry Brook and Joe Root shared a 195-run fourth-wicket partnership to […]
# Swem: Die 21-jarige Pieter Coetzé het silwer gewen in die 50-meter rugslag op die Wêreld-watersportkampioenskap in Singapoer om die byeenkoms met drie medaljes af te sluit. Hy het ook goud verower in die 100-meter rugslag en silwer in die 200-meter rugslag. Die Suid-Afrikaner het nog ‘n Afrika-rekordtyd van 24,17-sekondes aangeteken om die silwer met […]
# Motorsport: Lando Norris held off teammate Oscar Piastri to win the Hungarian Grand Prix as McLaren claimed another one-two of the season. Mercedes’ George Russell finished third, while pole-sitter Ferrari’s Charles Leclerc had to settle for fourth, with Fernando Alonso in fifth place for Aston Martin. Norris, who has reduced Piastri’s Drivers’ Championship lead to […]
# Swimming: Twenty-one-year-old Pieter Coetzé won silver in the 50-metre backstroke at the World Aquatics Championships in Singapore, to finish the competition with three medals. He also secured gold in 100-metre backstroke and silver in the 200-metre backstroke. The South African recorded another African record time of 24.17-seconds to share the silver with Russian Pavel […]
# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus se afrigter, Andy Farrell, sê hul uitmergelende Australiese toer was “‘n absolute plesier” ten spyte daarvan dat hulle nie daarin kon slaag om ‘n skoonskip reeksoorwinning te behaal nie. Die Leeus het ses weke gelede in Perth aangekom as die gunstelinge teen ‘n Wallabies-span wat tot agtste in […]
# Tennis: Die Kanadese tiener Victoria Mboko het Saterdag die top-gekeurde Amerikaner Coco Gauff geklop en die tuisskare laat juig toe sy die kwarteindronde van die WTA 1000-toernooi in Montreal gehaal het. Die 18-jarige promotorskeuse het al vier breekpunte behou en die drie keer deurgebreek teen die heersende Franse Ope-kampioen Gauff, op pad na ‘n […]
# Rugby: Die Springbok-vroue se prestasie-afrigter, Swys de Bruin, het sy span geprys nadat hulle Saterdag Nieu-Seeland se Swart Varings op die Athlone-stadion in Kaapstad gewen het om hul voorbereiding vir die Rugbywêreldbeker op ‘n positiewe noot af te sluit. De Bruin sê die oorwinning van 41-24, het in teenstelling met die nederlaag van 34-26 […]
# Tennis: The Canadian teenager Victoria Mboko took down top-seeded American Coco Gauff 6-1, 6-4 on Saturday, thrilling the home crowd as she reached the quarterfinals of the WTA 1000 tournament in Montreal. The 18-year-old wild card saved all four break points she faced, and broke reigning French Open champion Gauff three times on the […]