# Krieket: Brendon McCullum is geensins van plan om uit te tree as Engeland se hoofafrigter nie. Engeland het die beslissende toets teen Nieu-Seeland op Trent Bridge verloor en die reeks 2-1. Die Swartpette is nou die eerste besoekers in 14 jaar om ʼn reeks van drie of meer toetse in Engeland te wen. Kaptein Ben […]
# Cricket: Brendon McCullum says he has no plans of stepping down as England’s head coach. England lost the deciding Test against New Zealand at Trent Bridge by 160 runs, losing the series 2-1. The Black Caps are now the first tourists to win a series of three or more Tests in the country in 14 […]
# Rugby: Die afrigter van die Springbokke, Rassie Erasmus, sê hy het sy sterkste moontlike span gekies omdat hy ‘n groot aanslag van Engeland verwag in Saterdag se Nasieskampioenskaptoets op Ellispark in Johannesburg. Kaptein Siya Kolisi en Eben Etzebeth is die twee spelers met meer as 100 wedstryde elk, terwyl Cameron Hanekom die mees onervare […]
# Krieket: Die kaptein van die Protea-vroue, Laura Wolvaardt, het haar span gevra vir ‘n dapper kolfvertoning in Donderdag se T20-Wêreldbeker-halfeindstryd teen Engeland op die Oval in Londen. Suid-Afrika het gesukkel om ‘n middelmatige teiken te jaag tydens Sondag se laaste groepswedstryd teen Bangladesj op Lord’s, en Wolvaardt is veral gefrustreerd omdat sy vir ‘n […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says he picked his strongest team possible because he expects a huge onslaught from England in Saturday’s Nations Championship Test at Ellis Park in Johannesburg. Captain Siya Kolisi and Eben Etzebeth are the two centurions in the team, while the most inexperienced is Cameron Hanekom with only one cap. […]
# Cricket: Proteas Women captain Laura Wolvaardt asked her team for a brave batting performance in Thursday’s T20 World Cup semifinal against England at the Oval in London. South Africa struggled to chase a mediocre target during Sunday’s final group match against Bangladesh at Lord’s, and Wolvaardt is especially frustrated with herself for being dismissed […]
# Rugby: Cheslin Kolbe en Damian Willemse gaan Saterdag hulle 50ste toetse vir die Springbokke speel in die Nasieskampioenskapswedstryd teen Engeland in Johannesburg. Albei het hulle buigings in Augustus 2018 gemaak. Siya Kolisi voer die span die 72ste keer aan. Hoofafrigter Rassie Erasmus het die ervare Eben Etzebeth en Ruan Nortjé as slotpaar gekies, en […]
# Sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het bevestig Bafana Bafana se voormalige afrigter, Pitso Mosimane, het amptelik aansoek gedoen om Hugo Broos as hoofafrigter op te volg. Die voorsitter van SAFA se Tegniese Komitee, Jack Maluleke, sê meer as 80 aansoeke is van plaaslike en internasionale kandidate ontvang, en almal sal dieselfde onderhoudsproses ondergaan. Die nuwe […]
# Rugby: Cheslin Kolbe and Damian Willemse will play their 50th Tests for the Springboks in Saturday’s Nations Championship match against England in Johannesburg. Both made their Test debuts in August 2018. Siya Kolisi will head the team for the 72nd time. Head coach Rassie Erasmus chose the experienced Eben Etzebeth and Ruan Nortjé as […]