# Rugby: Tino Mavesere het vier drieë vir die Haaie-15 gedruk om die Bulle met 53-22 op Kings Park in Durban kaf te draf. Die Zimbabwiese internasionale speler het in die vyfde, 12de, 32ste en 66ste minute drieë gedruk terwyl die Sharks-15 nege drieë ingeryg het om ‘n bonuspunt te verseker en sodoende met 18 […]
# Rugby: Die Leeus-15 het na die derde plek op die Curriebeker punteleer opgeskuif na ‘n oortuigende oorwinning van 36-12 oor die Stormers-23 by Ellis Park. Die Johannesburgse span het vyf drieë gedruk en ‘n bonuspunt verseker, maar hul plek in die halfeindronde is nog nie gewaarborg nie. Die Leeus moet nou wag vir die […]
# Rugby: Tino Mavesere scored four tries as the Sharks hammered the Bulls 53-22 at Kings Park in Durban. The Zimbabwe international crossed in the fifth, 12th, 32nd and 66th minutes as the Sharks-15 ran in nine tries to secure a bonus point and climb into fourth place on the log with 18 points. The […]
# Rugby: The Lions have moved into third place on the Currie Cup log after a commanding 36-12 victory over the Stormers 23 at Ellis Park. The Johannesburg side scored five tries and secured a bonus point, but their place in the semi-finals is not yet guaranteed. The Lions must now wait for the weekend’s […]
# Krieket: Namibië het Suid-Afrika met 18 lopies in die openingswedstryd van die T20-driehoekige reeks in Windhoek geklop. Die gashere het 163 vir nege aangeteken, met die aanvangskolwer Jan Frylinck wat 60 van 38 balle gemoker het. Dewald Brevis het die meeste lopies vir die Proteas aangeteken met 75 van 50 aflewerings, maar Suid-Afrika het […]
# Cricket: Namibia have stunned South Africa by 18 runs in the opening match of the T20 tri-series in Windhoek. The hosts posted 163 for nine, with opener Jan Frylinck making 60 off 38 balls. Dewald Brevis top-scored for the Proteas with 75 from 50 deliveries, but South Africa’s chase lost momentum and they finished […]
# Rugby: Die Wallabies-afrigter Les Kiss het sy voorspelers vir môre se toets teen Argentinië in Jujuy hersien in ooreenstemming met sy rotasiebeleid. Kaptein Harry Wilson kry ‘n ruskans en stut Allan Alaalatoa sal Australië aanvoer. Onder die veranderinge is Rob Valetini in die nommer agt-trui wat gewoonlik deur Wilson gedra word, Tom Hooper keer […]
# Tennis: Die verdedigende vrouekampioen, Aryna Sabalenka van Belarus, speel teen die Colombiaan Camila Osorio in die eerste ronde van die Amerikaanse Ope. Sy is die sleutelspeler in die boonste deel van die trekking wat ook die Wimbledon-kampioen, die Tsjeg Linda Noskova, insluit. Die heersende Australiese Ope-kampioen, Elena Rybakina van Kazakstan, begin teen die Amerikaanse […]
# Rugby: Die Springbokke het bevestig die ervare losskakel Handré Pollard gaan môre se tweede toets teen die All Blacks in Kaapstad misloop weens ‘n kuitbesering. Sacha Feinberg-Mngomezulu vervang hom in die nommer tien-trui en Manie Libbok bied dekking op die bank. Afrigter Rassie Erasmus het ook aangekondig die drieë-vraat Cheslin Kolbe is in die […]