# Krieket: Die paaltjiewagter en kolwer Rishabh Pant is ingesluit in Indië se toetsspan vir die reeks van twee wedstryde teen Suid-Afrika wat volgende Vrydag in Kolkata begin. Die 28-jarige Pant, wat verlede maand die reeks teen die Wes-Indiese Eilande weens ʼn voetbesering misgeloop het, is die onderkaptein. Akash Deep is ook terug nadat hy […]
# Gholf: Die vyfmalige major-kampioen, Rory McIlroy, beskryf LIV Gholf se besluit om sy toernooi van volgende jaar na 72 putjies uit te brei as eienaardig. Dit kan die Saoedi-Arabies-gesteunde liga se poging versterk om erken te word op die amptelike wêreldranglys, wat van die uiterste belang is omdat die vier majors dit gebruik om […]
# Golf: Five-time major champion, Rory McIlroy, has described LIV Golf’s decision to expand its events to 72 holes as peculiar. The change could boost the Saudi Arabia-backed league’s bid to be recognised by the Official World Golf Ranking, which is critical because the four majors use its listing to help determine their fields. McIlroy, […]
# Cricket: Wicketkeeper-batter Rishabh Pant has been added to India’s Test squad for their two-match series against South Africa, starting in Kolkata next Friday. The 28-year-old, who missed the West Indies series last month due to a foot fracture, has been handed the vice-captaincy. Akash Deep is also back after recovering from a back injury. […]
# Rugby: Die SA Vrouespeler van die jaar, Nadine Roos, is onder die groep van 18 spelers wat genooi is om die Springbokvrouesewes-opleidingskamp in Pretoria by te woon. Van die ander genooides sluit in Zintle Mpupha, Byrhandrè Dolf en Ayanda Malinga. Die kamp is deel van die voorbereiding vir die Afrika Vroueseweskampioenskap volgende week in […]
# Rugby: SA Rugby Women’s Player of the Year, Nadine Roos, is amongst the group of 18 players invited to a Springbok Women’s Sevens training camp in Pretoria. Other notable invitees include Zintle Mpupha, Byrhandrè Dolf, and Ayanda Malinga. The camp is part of preparations for the Africa Women’s Sevens championship in Kenya next weekend. […]
# Sokker: Manchester City het ʼn 4-1-sege oor Borussia Dortmund behaal en is nou vierde in die Kampioene-liga. Twee doele deur Phil Foden, en een elk van Erling Haaland, in sy 18de seisoen, en Rayan Cherki het die oorwinning beklink. In die wedstryd in België tussen Club Brugge en Barcelona is ses doele aangeteken wat […]
# Tennis: Die 24-jarige Amerikaner, Amanda Anisimova, is die eerste keer ooit deur na die halfeindronde van die WTA-jaareindtoernooi in Riaad. Sy het die Pool, Iga Swiatek, in ʼn bepalende wedstryd verslaan. Elena Rybakina van Kazakstan het skoonskip gemaak in die Serena Williams-groep toe sy die Rus Ekaterina Alexandrova geklop het wat ʼn plaasvervanger was […]
# Soccer: Manchester City recorded a comprehensive 4-1 victory over Borussia Dortmund to move up to fourth place in the Champions League table. Two goals from Phil Foden and one from Erling Haaland, his 18th of the season, and Rayan Cherki secured the victory. It was goals galore in Belgium as Club Brugge and Barcelona […]