# Sokker: Arsenal se afrigter, Mikel Arteta, sê Bukayo Saka is gereed om te speel na drie maande se afwesigheid weens ‘n dyspierbesering. Die 23-jarige voorspeler van Engeland het hierdie seisoen nege doele in alle kompetisies vir die klub aangeteken. Hy het laas gespeel toe Arsenal Crystal Palace 5-1 verslaan het op 21 Desember. Arsenal […]
# Soccer: Arsenal coach Mikel Arteta says Bukayo Saka is “ready to go” for Arsenal after three months out with a hamstring injury. The 23-year old England forward, who has scored nine goals in all competitions for the club this season, has not featured since Arsenal’s 5-1 win at Crystal Palace on 21 December. Arsenal […]
# Gholf: Johannesburg gaan hierdie week die beste plaaslike en internasionale spelers by die Joburg Vroue-ope verwelkom. Die toernooi, wat gesamentlik deur die Sonskyn-vrouetoer en die Europese Vrouetoer onderskryf word, sal van Donderdag op die Modderfonteinse klub gespeel word. Al tien spelers op die plaaslike merietelys, insluitend nommer een, Casandra Alexander, sowel as sewe van […]
# Golf: Johannesburg will host local and international stars in the Joburg Ladies Open this week. The tournament, co-sanctioned by the Sunshine Ladies Tour and the Ladies European Tour, will be played at the Modderfontein Club from Thursday. It will feature all of the top-ten players in the local Order of Merit, including number one, […]
# Tennis: Die jong Tsjeg Jakub Mensik het 30 posisies op die jongste wêreldranglys gestyg nadat hy gister die Miami Ope gewen het. Die 19-jarige het die 24-malige Grand Slam-kampioen Novak Djokovic van Serwië in skoon stelle verras, en die 38-jarige daarvan weerhou om sy 100ste beroepstitel te buit. Mensik is nou 24ste. Die geskorste […]
# Tennis: Die jong Filippynse ster, Alexandra Eala, het van 140ste na 75ste op die wêreldranglys opgeskiet na haar skittervertoning op die Miami Ope in Amerika. Die 19-jarige produk van die Rafael Nadal-akademie in Spanje het drie Grand Slam-kampioene verslaan op pad na die halfeindronde, waar sy verloor het teen Jessica Pegula van Amerika, wat […]
# Tennis: Young Czech player Jakub Mensik improved 30 positions in the latest men’s world rankings after clinching the Miami Open title yesterday. The 19-year-old stunned 24-time Grand Slam champion Novak Djokovic of Serbia in straight sets, denying the 38-year-old the coveted 100-th professional title of his career. Mensik is now in 24th position. Italy’s […]
# Tennis: Young Philippines star Alexandra Eala shot up from 140th to 75th in the world rankings after her heroics at the Miami Open in the US. The 19-year-old product of the Rafael Nadal Academy in Spain beat three Grand Slam champions on her way to the semifinal, where she lost to losing finalist Jessica […]
# Krieket: Australië het Indië geprys vir sy lokkrag by die kaartjie-kantoor nadat hy twee witbal-reekse teen die Asiatiese reus aangekondig het voor vanjaar se reeks om die As teen Engeland. Australië en Indië se manspanne sal in Oktober en November kragte meet in drie eendagwedstryde en vyf T20s, terwyl die vroue van Februarie ook […]