# Sokker: Mamelodi Sundowns se voorspeler Iqraam Rayners is uit Bafana Bafana se deurslaggewende 2026 Wêreldbeker-kwalifiserende wedstryde teen Zimbabwe en Rwanda. Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging sê Rayners is weens mediese redes aan die groep onttrek. Evidence Makgopa is as sy plaasvervanger opgeroep. Rayners se onttrekking volg op dié van Orlando Pirates se voorspeler Relebohile Mofokeng weens […]
# Rugby: Nasionale rugbyunies van Suid-Afrika, Nieu-Seeland, Engeland, Ierland, Frankryk, Skotland, Italië en Australië het gewaarsku dat enige spelers wat by die wegbreek-R360-kompetisie aansluit, verbied sal word om vir hul lande te speel. R360 beplan om ‘n verkorte kompetisie in Oktober 2026 te loods, met spelers wat na bewering winsgewende kontrakte aangebied word om die […]
# Soccer: Mamelodi Sundowns forward Iqraam Rayners has been ruled out of Bafana Bafana’s crucial 2026 World Cup qualifiers against Zimbabwe and Rwanda. The South African Football Association says Rayners has been withdrawn from the squad due to medical reasons. Evidence Makgopa has been called up as his replacement. Rayners’ withdrawal follows that of Orlando […]
# Rugby: National rugby unions of South Africa, New Zealand, England, Ireland, France, Scotland, Italy, and Australia have warned that any players who join the breakaway R360 competition will be banned from playing for their countries. R360 plans to launch a shortened competition in October 2026, with players reportedly being offered lucrative contracts to make […]
# Tennis: Novak Djokovic bly die gunsteling om sy rekord van vyf titels in die Shanghaise Ope in China te verbeter terwyl ander top-gekeurdes reeds onttrek het of uitgeskakel is. Hy het ondanks uitputting en ‘n enkelbesering na die kwarteindronde deurgedring met ‘n oorwinning in drie stelle oor Jaume Munar van Spanje. Die 38-jarige Serwiër […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-twee, Iga Swiatek, het haar buiging op die Wuhan Ope met ‘n oorwinning gevier, op ‘n snikhete dag waartydens Emma Raducanu en Jelena Ostapenko albei aan hul wedstryde onttrek het. Swiatek, wat ‘n loslootjie gehad het in die eerste ronde, het Marie Bouzkova van die Tsjeggiese Republiek maklik 6-1, 6-1 geklop. Sy […]
# Tennis: Die beheerliggaam van die beroeps-manspel, die ATP, sal ‘n amptelike hitte-reël oorweeg na ‘n aantal uittredes uit die Sjanghaise Meesterstoernooi in China hierdie week. Die wêreld-nommer-twee, Jannik Sinner van Italië, is gedwing om handdoek in te gooi weens erge krampe, terwyl spelers soos Casper Ruud van Norweë, David Goffin van België en die […]
# Tennis: ‘n Ongelooflike 11,3-miljoen-dollar is op die spel in ‘n toernooi tussen amateurs en hoëprofiel-spelers, insluitend wêreld-nommer-een, Carlos Alcaraz van Spanje, in Australië in Januarie. In die sogenaamde Million Dollar One Point Slam speel tien amateurs teen 22 beroepspelers voor die begin van die Australiese Ope in Melbourne. Deelnemers sal ‘klip-papier-skêr’ speel om te […]
# Rugby: Die Springbokhaker Malcolm Marx sê hoewel hulle baie tevrede is om die Rugbykampioenskapstitel twee keer na mekaar te kon verower, lê harde werk nou voor vir hulle toer na die Noordelike Halfrond. Suid-Afrika het die kampioenskap skitterend geeïndig, met agtereenvolgende oorwinnings oor die All Blacks en die Pumas, maar Marx sê hulle moet […]