# Rugby: Die Stormers het die begin van hul Europese toer in die Verenigde Rugbykampioenskap sterk begin met ‘n deurslaggewende bonuspunt-oorwinning van 34-0 teen die Scarlets Vrydag in Llanelli. Die Kaapse span se voorspelers was meedoënloos en het met kragtige spel in die vaste fasette en uitstekende verdediging die Walliese span vir die volle 80 […]
# Sokker: Bafana Bafana se hoop vir die 2026 FIFA Wêreldbeker het ‘n knou gekry toe hulle gisteraand in hul voorlaaste kwalifiserende wedstryd in Durban teen Zimbabwe gelykop gespeel het. Die uitslag plaas Bafana tweede in Groep C met 15 punte – twee agter die voorloper Benin, wat ‘n oorwinning van 1-0 oor Rwanda behaal […]
Rugby: The Stormers secured a dominant start to their European tour in the United Rugby Championship, dispatching the Scarlets 34-0 in Llanelli on Friday to claim a crucial bonus-point victory. The Cape side’s forward pack proved relentless, establishing control through a powerful set-piece and a stellar defensive effort that kept the Welsh team scoreless for […]
# Soccer: Bafana Bafana’s hopes for the 2026 FIFA World Cup suffered a blow as they were held to a goalless draw by Zimbabwe in their penultimate qualifying match in Durban last night. The result leaves Bafana second in Group C on 15 points, two behind leaders Benin, who claimed a 1-0 win away to […]
# Soccer: Italian midfielder Bryan Cristante hopes for a full stadium when his country takes on Israel in a World Cup qualifier in Udine on Tuesday despite a boycott being called earlier. Large groups of protesters were expected in the city, but Cristante says this week’s announced ceasefire agreement between the warring factions in Gaza […]
# Sokker: Die Italiaanse middelveldspeler, Bryan Cristante, hoop vir ‘n vol stadion wanneer sy land Dinsdag in Udine teen Israel speel in ‘n Wêreldbeker-kwalifiseerder, ondanks ‘n boikot wat vroeër ingestel is. Groot groepe betogers word in die stad verwag, maar Cristante sê hierdie week se wapenstilstands-ooreenkoms tussen die strydende partye in Gaza kan dalk ‘n […]
# Rugby: Western Province delivered a masterclass in the final match of the SA Rugby U20 Women’s Week, outplaying the Blue Bulls 33-0 at Queens High School in Johannesburg. The match concluded a highly successful tournament, where the 14 participating teams delivered an encouraging display of the next generation of women’s rugby. The final day […]
# Rugby: Westelike Provinsie het meesterlik in die laaste wedstryd van die SA Rugby onder-20 Vroueweek gespeel om die Blou Bulle met 33-0 te verslaan by Queens High School in Johannesburg. Die toernooi was uiters suksesvol met 14 spanne wat ‘n bemoedigende vertoning as die volgende geslag van die vrouespel gelewer het. Die laaste dag […]
# Krieket: Die Proteas begin die verdediging van hulle titel as Wêreldtoetskampioen Sondag teen Pakistan in Lahore. Die span word gelei deur T20 kaptein, Aiden Markram in die afwesigheid van die beseerde Temba Bavuma. Hy hoop hulle voorbereiding op die droeë, draaibal-vriendelike kolfblaaie in Pretoria sal hulle help met spel in die Suid-Asiatiese land wat […]