# Tennis: Die tenniswêreld is die maand in China waar ondersteuners gewilde spelers dikwels byname gee, gewoonlik woordspelings gebaseer op die Chinese transliterasie van hul name. Wêreldnommer-een Carlos Alcaraz word die “Eend” genoem omdat aanhangers sê hy lyk soos ‘n Australiese eendbekdier. Die 24-malige Grand Slam-kampioen Novak Djokovic staan bekend as die “Hoender”, terwyl die […]
# Gholf: Xander Schauffele het sy eerste titel van die jaar gewen nadat hy een hou voor Max Greyserman in die Baycurrent Classic by die Yokohama Buiteklub in Japan geëindig het. Dis die Amerikaner se eerste PGA-oorwinning sedert die Britse Ope verlede jaar. Schauffele het op 19 onder syfer geëindig na ‘n sewe onder syfer […]
# Golf: Xander Schauffele won his first title of the year after finishing one stroke clear of Max Greyserman at the PGA Tour’s Baycurrent Classic in Japan. The American ended a drought stretching back to his win at the British Open last year . Schauffele, finished on 19-under par after a seven-under final round of […]
# Tennis: The tennis world is in China this month where fans often give popular players nicknames, usually puns based on a Chinese transliteration of their names. World number one Carlos Alcaraz is called “Duck” after the duck-billed platypus, because fans say he resembles the Australian mammal. The 24-time Grand Slam champion Novak Djokovic is […]
# Krieket: Pakistan se kaptein, Shan Masood, het die loot gewen en besluit om eerste te kolf in die eerste van twee toetse teen Suid-Afrika op die Gaddafi-stadion in Lahore vandag. Die tuisspan het drie spesialis-draaiboulers en twee naatboulers op ‘n droë en gekraakte kolfblad ingesluit. Die Proteas het dieselfde gedoen met die insluiting van […]
# Cricket: Pakistan captain, Shan Masood, won the toss and chose to bat first at the start of the first of two tests against South Africa at the Gaddafi Stadium in Lahore today. The home side included three specialist spinners and two seamers on a dry and cracked pitch. The Proteas did the same with […]
# Tennis: Die wêreldnommer-204, Valentin Vacherot van Monaco, het ‘n sukkelende Novak Djokovic met 6-3, 6-4 verslaan in hul halfeindstryd by die Sjanghai Meesters om die laagste gekeurde ATP Meesters 1000-finalis ooit te word. In die ander halfeindstryd van die dag het Vacherot se neef, Arthur Rinderknech van Frankryk, die dubbelse prestasie vir sy familie […]
# Rugby: Alhoewel die Stormers onoorwonne bly in die Verenigde Rugbykampioenskap nadat hulle die naweek die Walliese span Scarlets met 34-0 verslaan het, was die ander Suid-Afrikaanse spanne nie so gelukkig nie. In Belfast het ‘n begeesterde Ulster-span die Bulle gisteraand met 28-7 afgeransel, die Haaie het met 31-5 teen Leinster verloor, en Leeus is […]
# Rugby: Die Springbok-losskakel Manie Libbok is amptelik weg by die Stormers en het sy skuif na die Hanazono Kintetsu Liners in die Japannese Rugbyliga-een bevestig. Libbok, wat oor die naweek op sosiale media sy dankbaarheid uitgespreek het, het ‘n belangrike rol gespeel in die Stormers se onlangse sukses. Die 28-jarige spelskepper, bekend vir sy […]