# Rugby: The Lions, Bulls and Sharks are in action this weekend in the round of 16 of the Challenge Cup. The Lions have a tough nut to crack when they face Edinburgh at 9pm tonight in Scotland. Tomorrow afternoon at half-past-one the Bulls are in France to face Bayonne. The Sharks have to wait […]
# Rugby: Springbok-heelagter, Willie le Roux, het sy kontrak met die Bulle tot Junie 2027 verleng. Sedert hy aan die einde van die 2023 Wêreldbeker by Loftus in Pretoria opgedaag het, het hy 29 keer op die veld gedraf in die Verenigde Rugbykampioenskap en die Kampioenebeker. Die veelsydige agterspeler en dubbelle-Wêreldbeker-wenner het aanvanklik ‘n driejaar-kontrak […]
# Rugby: Springbok fullback Willie le Roux has extended his contract with the Bulls till June 2027. Since arriving at Loftus in Pretoria at the end of the 2023 World Cup he has made 29 appearances across the United Rugby Championship and the Champions Cup. The versatile double World Cup-winning backliner arrived on an initial […]
# Motorsport: Die voorloper in die F1-wêreldkampioenskap, Lando Norris het die beste tyd vir McLaren opgestel in die eerste oefenrondte van die Japanese Grand Prix. George Russell van Mercedes en Charles Leclerc van Ferrari was onderskeidelik tweede en derde. Yuki Tsunoda, wat sy buiging vir Red Bull gemaak het, was die sesde vinnigste, net-net stadiger […]
# Motorsport: World championship leader Lando Norris topped the first practice for McLaren at the Japanese Grand Prix. Mercedes’ George Russell and Ferrari’s Charles Leclerc finished second and third respectively. Yuki Tsunoda was sixth fastest in a solid debut for Red Bull but was 0.107-seconds slower than his four-time world champion teammate Max Verstappen. Practice […]
# Sokker: FIFA-president Gianni Infantino sê Amerika en die Verenigde Koninkryk is moontlike gasheerlande vir die Vroue-wêreldbeker in 2031 en 2035. Amerika is die enigste land wat gebie het vir die 2031-geleentheid terwyl Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland se bod teen Maandag se sperdatum die enigste geldige een vir die 2035-toernooi was. Infantino sê hulle […]
# Soccer: FIFA president Gianni Infantino says the United States and the United Kingdom are poised to be named as hosts of the Women’s World Cup in 2031 and 2035, respectively. The US put forward the only bid for the 2031 edition, while the joint bid from England, Scotland, Wales and Northern Ireland was the […]
# Sokker: Orlando Pirates se hoofafrigter José Riveiro gaan aan die einde van die seisoen uittree. Die Spanjaard het besluit om nie sy driejaarkontrak te hernu wat aan die einde van die seisoen verstryk nie. Riveiro het drie MTN8-titels en twee Nedbank-bekertitels vir die Buccaneers ingepalm. Pirates is nou in die halfeindstryd van die Nedbank-beker […]
# Gholf: Mimi Rhodes van Engeland het met agt onder baansyfer 65 klaargemaak om die klubhuis-voorsprong te neem in die eerste ronde van die Johannesburgse Vroue Ope by die Modderfontein-gholfklub. Die Suid-Afrikaner Casandra Alexander is een hou agter haar. Die ronde is weens ʼn hewige reënbui gestaak omdat die baan te nat was, en word […]