# Rugby: Die losskakel, James O’Connor se hoop om weer vir die Wallabies te speel, bestaan steeds, nadat hy gekies is in die groep vir die laaste twee Rugby Kampioenskaptoetse teen die All Blacks. Die 35-jarige het Maandag na sy nuwe Engelse klub, Leicester, teruggekeer nadat hy vir die eerste keer in drie jaar weer […]
# Die Sweedse tennislegende Björn Borg het onderneem om sy gesondheidsuitdaging soos ‘n Wimbledon-eindstryd te benader. Hy het vyf Wimbledon- en ses Franse Ope-titels gewen voor hy in 1983 op 27 onverwags uitgetree het. Borg onthul in sy outobiografie, Heartbeats, dat hy teen uiters aggressiewe prostaatkanker veg. Hoewel dit in remissie is na ‘n operasie, […]
# Swedish tennis legend Björn Borg promised to fight his health scare like it’s a Wimbledon final. He won five Wimbledon and six French Open titles before abruptly retiring in 1983 at the age of 27. Borg reveals in his autobiography, Heartbeats, that he was battling extremely aggressive prostate cancer. Although it is in remission […]
# Rugby: Flyhalf James O’Connor’s hope to play for the Wallabies again is still alive after he was picked for the final two Rugby Championship Tests against the All Blacks. The 35-year-old returned to his new English club, Leicester, on Monday after his first Tests in three years this season. Scrumhalf Nic White, who postponed […]
# Tennis: Die gewese Keniaanse Davisbekerspeler Eno Polo is die nuwe uitvoerende hoof van die beheerliggaam vir die mans-beroepspel, die ATP. Die 58-jarige Polo volg Massimo Calvelli op nadat die Italianer in Junie ná vyf jaar in die rol bedank het. Polo sal toesig hou oor die ATP se wêreldwye bedrywighede en die OneVision-hervormingsplan voortsit. […]
# Tennis: Former Kenyan Davis Cup player Eno Polo has been appointed as new CEO of the governing body for the men’s professional circuit, the ATP. The 58-year-old succeeds Massimo Calvelli after the Italian stepped down in June following more than five years in the role. Polo will oversee the ATP’s global operations and continue […]
# Rugby: Die Wallabies se afrigter, Joe Schmidt, het sy groep van 34 bekendgemaak wat Nieu-Seeland in die laaste twee rondes van die Rugbykampioenskap gaan pak. Die stut James Slipper kan sy 150ste verskyning maak en aansluit by Alun-Wyn Jones van Wallis en die All Black, Sam Whitelock, wat die enigste spelers is wat nog […]
# Rugby: Wallabies coach Joe Schmidt has named a 34-man squad, comprising 19 forwards and 15 backs, to face New Zealand in the final two rounds of the Rugby Championship. Prop James Slipper is on course to make his 150th appearance, joining Wales’ Alun-Wyn Jones and All Blacks’ Sam Whitelock as the only players to […]
Sokker: Paris Saint-Germain het die verdediging van sy Kampioeneliga-titel afgeskop met ‘n oorwinning van 4-0 oor Atalanta. Kaptein Marcos Aoás Corrêa en Khvicha Kvaratskhelia het gesorg vir ‘n rustyd-voorsprong van 2-0, waarna Nuno Mendes en Gonçalo Ramos nog twee doele bygevoeg het. Verlede seisoen se naaswenner, Inter Milan, het Ajax 2-0 geklop. Harry Kane het […]