# Sokker: Die FIFA-president Gianni Infantino het Suid-Afrika gelukgewens met sy kwalifisering vir die 2026 FIFA-Wêreldbeker. Bafana Bafana het Rwanda met 3-0 verslaan en is bo-aan die punteleer in Groep C voor Nigerië en Benin. Suid-Afrika is die negende Afrika-span wat vir die uitgebreide 48-span-toernooi kwalifiseer, en sluit aan by Marokko, Tunisië, Egipte, Algerië, Ghana, […]
# Soccer: FIFA president Gianni Infantino has congratulated South Africa for qualifying for the 2026 FIFA World Cup. Bafana Bafana defeated Rwanda 3-0, claiming the top spot in Group C ahead of Nigeria and Benin. South Africa is the ninth African team to qualify for the expanded 48-team tournament, joining Morocco, Tunisia, Egypt, Algeria, Ghana, […]
# Sokker: Suid-Afrika kwalifiseer vir die 2026 FIFA-wêreldbeker in Amerika, Mexiko en Kanada ná ʼn oortuigende oorwinning van 3-0 teen Rwanda by die Mbombela-stadion in Mpumalanga. Doele deur Thalente Mbatha, die speler van die wedstryd Oswin Appollis, en Evidence Makgopa het aan Bafana Bafana die eerste plek in Groep C en ʼn outomatiese kwalifisering vir […]
# Soccer: South Africa has qualified for the 2026 FIFA World Cup in the US, Mexico, and Canada, following a commanding 3-0 victory against Rwanda at the Mbombela Stadium in Mpumalanga. Goals from Thalente Mbatha, man of the match Oswin Appollis, and Evidence Makgopa secured top spot for Bafana Bafana in Group C and automatic […]
# Krieket: Die Proteas benodig nog 226 lopies om die eerste toets teen Pakistan in Lahore te wen. Ryan Rickelton en Tony de Zorzi sal die besoekers se tweede beurt op 51 vir twee hervat op die voorlaaste dag nadat kaptein Aiden Markram en naguiltjie Wiaan Mulder gistermiddag hul paaltjies verloor het. Die gashere het […]
# Sokker: Brasilië se afrigter, Carlo Ancelotti, sê sy span het geestelik ineengestort in hulle nederlaag van 3-2 teen Japan in ‘n vriendskaplike wedstryd in Tokio, en waarsku hulle sal uit hulle foute moet leer voor die Wêreldbekertoernooi. Brasilië het ‘n voorsprong van twee doele deur hulle vingers laat glip toe Japan in die tweede […]
# Krieket: Die voormalige Engelse ster-bouler Stuart Broad sê Australië het die swakste span sedert 2010. Die woordestryd is aan die toeneem voor die reeks om die As. Broad het reageer op die voorspelling deur die gewese Australiese kolwer David Warner dat die besoekers die reeks van vyf toetse wat volgende maand begin, 4-0 gaan […]
# Tennis: Die winsgewende Six Kings Slam met ses van die wêreld se beste spelers begin vandag in Riaad, Saoedi-Arabië. Die eerste kwarteindstryd is tussen die Duitser Alexander Zverev en die Amerikaner Taylor Fritz en die tweede tussen die Italianer Jannik Sinner en die Griek Stefanos Tsitsipas. Die twee wenners speel dan onderskeidelik teen die […]
# Krieket: Die gewilde Twee-miljoen-rand-vangskoot keer terug in die vierde seisoen van die SA20, wat op 26 Desember begin. Toeskouers in die pawiljoen wat die bal met een hand vang, deel prysgeld van twee-miljoen-rand aan die einde van die toernooi, terwyl deelnemers wat die borg, Betway, se Catch Game-speel, hulle prysgeld verdriedubbel. Kommissaris Graeme Smith […]