# Rugby: New Zealand will be without Patrick Tuipulotu and Anton Lienert-Brown for their second Rugby Championship match against Argentina in Buenos Aires on Saturday. Tuipulotu sustained a facial injury in their 41-24 victory against the Pumas last weekend. The 56-Test veteran is expected to be sidelined for around six-weeks. Lienert-Brown, who sustained a head […]
# Sokker: Liverpool se vleuel Mohamed Salah het die Beroepsokkerspelersvereniging se mansspeler van die jaar toekenning vir ‘n rekord derde keer gewen. Die Egiptenaar het 29 doele aangeteken en met 18 gehelp toe die Reds verlede seisoen se Premierliga-titel ingepalm het. Die vereniging se vrouespeler van die jaar is Arsenal se middelveldspeler Mariona Caldentey wat […]
# Soccer: Liverpool winger Mohamed Salah has won the Professional Footballers’ Association men’s player of the year award for a record third time. The Egyptian scored 29 goals and provided 18 assists as the Reds won the Premier League title last season. PFA women’s player of the year award went to Arsenal midfielder Mariona Caldentey, […]
# Tennis: Die topgekeurde Jessica Pegula en Jack Draper is deur na die halfeindronde van die Amerikaanse Ope se hersaamgestelde gemengde dubbelspel-kampioenskap. Die Amerikaans-Britse paar het twee oorwinnings behaal, insluitend oor Emma Raducanu en Carlos Alcaraz. Hulle kom nou teen die derde-gekeurde Casper Ruud en Iga Swiatek te staan. Die huidige kampioene, Sara Errani en […]
# Tennis: Top seeds Jessica Pegula and Jack Draper are through to the semifinals of the revamped US Open mixed doubles championships. The American/British duo secured two wins, including a first-round, 4-2, 4-2 victory over Emma Raducanu and Carlos Alcaraz. They will next face third seeds Casper Ruud and Iga Swiatek. Reigning champions Sara Errani […]
# Gemengde Gevegskuns: Die verslaande Suid-Afrikaanse middelgewig UFC-wêreldkampioen Dricus du Plessis gaan tyd afvat om te besin oor Sondag se geveg teen Khamzat Chimaev. Die Rus het sy 15de professionele oorwinning behaal toe hy Du Plessis met ‘n eenparige beslissing in Chicago oordonder het. Volgens Du Plessis se hoofafrigter, Morné Visser, stel hy nie in […]
# Rugby: Die eindstryd van die Vroue-Wêreldbekertoernooi gaan op 27 September op ‘n volgepakte Twickenham in Londen gespeel word. Al 82-duisend kaartjies is verkoop, asook as 375-duisend van die 470-duisend vir die ander wedstryde. Die voorsitter van die toernooi, Gill Whitehead, glo die meeste toeskouers ooit by ‘n vrouewedstryd sal die eindstryd bywoon. Die gasvroue […]
# Rugby: Die waarnemende Springbok-kaptein, Jesse Kriel, sê hulle leiers moes ‘n voorbeeld gestel het in verlede week se Rugbykampioenskaps-wedstryd teen die Wallabies op Ellispark, wat Suid-Afrika 38-22 verloor het. Hy voer die Bokke aan in Saterdag se herontmoeting in Kaapstad in die plek van Siya Kolisi wat beseer is. Kriel is nie seker wat […]
# Burgerlike samelewingsorganisasies in Angola het die Argentynse sokkerfederasie en die superster Lionel Messi gevra om planne vir ‘n vriendskaplike wedstryd te kanselleer nadat 30 mense tydens betogings dood is. Die lande se sokkerverenigings het reeds samesprekings gevoer oor ‘n datum in Luanda in November as deel van die feesvieringe om 50-jaar van Angolese onafhanklikheid […]