# Soccer: Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie has pledged five-million-rand in bonuses for Bafana Bafana players and staff after they qualified for the World Cup for the first time in 16 years. McKenzie made the announcement in the dressing room following their 3-0 victory over Rwanda, praising their resilience. He also commended coach […]
# Sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging gaan Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis ‘n nuwe vierjaarkontrak aanbied na ‘n besluit by ‘n onlangse vergadering van die nasionale uitvoerende komitee in Mbombela, Mpumalanga. Ellis, wat die nasionale vrouespan sedert 2018 lei, gaan aan die stuur bly ondanks onlangse uitdagings, insluitend om nie vir die Olimpiese Spele van […]
# Rugby: Die president van SA Rugby, Mark Alexander, het SA Rolstoelrugby gelukgewens met hul onlangse vertoning by ‘n toernooi in Noorweë. SA Rolstoelrugby, ‘n geassosieerde lid van SA Rugby, is as die Europese Afdeling C-kampioene gekroon tydens ‘n toernooi in Skien, Noorweë. Hulle het Ierland in die eindstryd met 62-29 verslaan om die goue […]
# Soccer: The South African Football Association is set to offer Banyana Banyana coach Desiree Ellis a new four-year contract following a decision made at the recent national executive committee meeting in Mbombela, Mpumalanga. Ellis, who has led the national women’s team since 2018, could continue at the helm despite recent challenges, including failure to […]
# Rugby: The president of SA Rugby, Mark Alexander, congratulated SA Wheelchair Rugby on their recent performance at a tournament in Norway. An associate member of SA Rugby, SA Wheelchair Rugby were crowned European Division C champions at a tournament in Skien, Norway. They beat Ireland by 62-29 in the final to claim the gold […]
# Rugby: Die Haaie se groot kanonne is terug vir Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskapswedstryd teen Ulster op Kingspark in Durban. Die Springbokvoorspelers Ox Nché, Eben Etzebeth en Siya Kolisi sluit na hulle triomfantlike Rugbykampioenskaps-veldtog aan by hulle mede-Bokke, Bongi Mbonambi en Vincent Koch, in die opdrafspan. Die skrumskakel Grant Williams en die binnesenter André Esterhuizen […]
# Rugby: Die beheerliggaam SANZAAR het bevestig dat die Rugbykampioenskap nie volgende jaar gaan plaasvind nie. Die kompetisie, wat die Springbokke die afgelope twee seisoene gewen het, sal plek maak vir internasionale toere, met ‘n aankondiging oor ‘n beplande Nieu-Seelandse toer na Suid-Afrika wat binnekort verwag word. Die kampioenskap sal in 2027 hervat met ‘n […]
# Krieket: Die voormalige Nieu-Seelandse kaptein, Kane Williamson, sal by Lucknow Super Giants aansluit as strategiese raadgewer in volgende jaar se Indiese Premierliga. Hy word deel van die span wat hoofafrigter Justin Langer, snelboul-afrigter Bharat Arun en draaiboul-afrigter Carl Crowe insluit. Williamson het meer as twee-duisend-500 lopies in 93 T20-wedstryde vir Nieu-Seeland aangeteken. Hy glo […]
# Rugby: The big guns are back for the Sharks when they face Ulster in the United Rugby Championship at Kings Park in Durban on Saturday. Back from their heroics in the Rugby Championship, are forwards Ox Nché, Eben Etzebeth and Siya Kolisi who join fellow Boks Bongi Mbonambi and Vincent Koch in the starting […]