# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, sê hy is tevrede met sy spelpeil ondanks sy nederlaag teen die nomemr twee, die Spanjaard Carlos Alcaraz, in Sondag se eindstryd van die Italiaanse Ope. Die plaaslike held het uitstekend gespeel na sy terugkeer ná ’n opkikker-skorsing van drie-maande, maar Alcaraz was net te sterk. Sinner sê sy […]
# Sokker: Die voormalige Engeland-kaptein Gary Lineker sal aan die einde van die seisoen die BBC verlaat. Die aankondiging volg slegs ’n paar dae nadat hy ’n plasing op sosiale media gedeel het wat antisemitiese beelde bevat. Lineker sou oorspronklik die uitsendings van die 2026 Wêreldbeker en volgende seisoen se FA-beker aanbied. Verlede week het […]
# Soccer: Former England captain Gary Lineker will leave the BBC at the end of the season. The announcement came days after he shared a social media post that contained antisemitic imagery. The corporation’s highest-paid presenter had been due to front coverage of the 2026 World Cup and next season’s FA Cup. Last week Lineker […]
# Die Suid-Afrikaanse nuweling Rayno Nel het geskiedenis gemaak in Sacramento deur vanjaar se titel as die Wêreld se Sterkste Man te verower. Hy het daarmee die eerste Afrikaner en die eerste nuweling-wenner sedert 1997 geword. Die voormalige rugbyspeler het vroeg in die kompetisie ’n voorsprong opgebou en dit behou deur die uitmergelende Flintstone-gewigstange en […]
# Sokker: Die UDM het Suid-Afrika se nasioinale Onder-20-span, Amajita, geprys nadat hy gisteraand in Egipte die eerste keer die Onder-20 Afrikabeker-titel gewen het. Amajita het die prestasie behaal ‘n volle 28-jaar nadat hulle in 1997 die eindstryd van die jeug-toernooi teen Marokko verloor het. UDM se waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, het belegging in grondvlaksport […]
# South African rookie Rayno Nel made history in Sacramento, clinching the 2025 World’s Strongest Man title and becoming the first African and first debutant since 1997 to win. The former rugby player built an early lead but held firm through the gruelling Flintstone Barbell and Atlas Stones finals. The two-time South African Strongest Man […]
# Tennis: Carlos Alcaraz van Spanje het Alexander Zverev van Duitsland in die tweede plek op die wêreldranglys vervang nadat hy nommer-een, Jannik Sinner, gister in die eindstryd van die Italiaanse Ope geklop het. Die Italianer het op 10 Junie verlede jaar die posisie oorgeneem. Sy landgenoot, Lorenzo Musetti, het sy hoogste posisie, agste, bereik […]
# Soccer: The United Democratic Movement has hailed South Africa’s Under-20 national team, Amajita, for winning the Under-20 AFCON title for the first time, in Egypt last night. Amajita wrote their redemption story 28-years later since they last reached the final of the continental youth showpiece in 1997 suffering defeat to Morocco. UDM’s acting secretary-general, […]
# Tennis: Die Italianer Jasmine Paolini en Coco Gauff van Amerika het albei hul posisies op die wêreldranglys verbeter ná hul deelname aan die eindstryd van die Italiaanse Ope. Paolini is nou vierde nadat sy die eerste plaaslike vroue-kampioen in 40 jaar geword het, terwyl Gauff nou tweede is na Aryna Sabalenka van Belarus. Die […]