# Padwedlope: Die 2025 Sanlam Kaapstad-marathon vind hierdie naweek plaas met verskeie wedlope wat by die Kaapstad-stadion plaasvind. Vandag sal daar veldwedlope oor 11- en 22-kilometer wees, met 10- en vyf-kilometer padwedlope. Die hoofwedlope Sondag sluit in die 42.4-kilometer-marathon sowel as ‘n 41-, 10- en vyf-kilometer-padwedlope. Die gunstelinge sluit die Suid-Afrikaanse rekordhouer, Elroy Gelant, en […]
# Cricket: South African-born Marnus Labuschagne replaced injured allrounder Cameron Green in Australia’s squad for the one-day series against India. He was initially left out, but impressed with four domestic centuries in five innings, including in one-day matches. The three-match series starts in Perth today. Meanwhile, Indian batting heroes Virat Kohli and Rohit Sharma may […]
# Soccer: Veteran forward Jenni Hermoso returns to Spain’s squad for Thursday’s first-leg Nations League semifinal against Sweden in Malaga. The 35-year-old, who is Spain’s leading scorer with 57 goals, last played internationally a year ago and was left out of former coach Montse Tome’s team. Tome stepped down in August after the country lost […]
#Krieket: Die Suid-Afrikaans-gebore Marnus Labuschagne het die beseerde veelsydige speler, Cameron Green, in Australië se groep vir die eendagreeks teen Indië vervang. Hy is aanvanklik weggelaat, maar het beïndruk met vier honderdtalle in vyf plaaslike beurte, insluitend in eendagwedstryde. Die reeks van drie wedstryde begin vandag in Perth. Die Indiese kolfhelde, Virat Kohli en Rohit […]
# Sokker: Die veteraan-doelskieter Jenni Hermoso keer terug na Spanje se nasionale groep vir Donderdag se eerste wedstryd in die Nasiesliga-halfeindstryd teen Swede in Malaga. Die 35-jarige, Spanje se voorste doelskieter met 57 doele, het ‘n jaar laas internasionale sokker gespeel en is uit die voormalige afrigter Montse Tomé se span gelaat. Tomé het in […]
# Tennis: Die Serwiese veteraan Novak Djokovic beplan geensins om af te tree nie en sê atlete soos LeBron James, Tom Brady en Cristiano Ronaldo inspireer hom om sy loopbaan te verleng. Die 38-jarige het pas in skoon stelle verloor teen die wêreld-nommer-twee, Jannik Sinner van Italië, in die Six Kings Slam in Saoedi-Arabië, en […]
# Tennis: Serbian veteran Novak Djokovic says he has no plans to retire, saying athletes such as LeBron James, Tom Brady and Cristiano Ronaldo inspire him to extend his career. The 38-year-old just lost in straight sets to world number two, Jannik Sinner of Italy, in the Six Kings Slam in Saudi Arabia, and admitted […]
# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het verslae van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging en FIFA aangevra nadat Bafana Bafana gestraf is omdat hulle ‘n ongeskikte speler in die wedstryd teen Lesotho gebruik het. McKenzie het Suid-Afrika se oorwinning van 3-0 oor Rwanda en kwalifisering vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi verwelkom, maar […]
# Sokker: Bafana Bafana het vier plekke na die 59ste plek op FIFA se wêreldranglys teruggesak ten spyte daarvan dat hulle ‘n plek by die 2026 FIFA Wêreldbeker-toernooi verseker het. Suid-Afrika het gekwalifiseer nadat hulle Rwanda met 3-0 geklop het om boaan Groep C met 18 punte te eindig, maar die drie punte wat hulle […]