# Rugby: Ruan Nortjé en Cameron Hanekom is terug in die Bulle se opdrafspan vir môre se Uitdaagbeker-kwarteindstryd teen Edinburgh in Skotland nadat hulle verlede naweek teen Bayonne op die bank was. Die Springbokhaker Johan Grobbelaar is ook op die bank saam met Johan Goosen en Canan Moodie, en ander Springbokke Marco van Staden, Jan-Hendrik […]
# Rugby: Ruan Nortjé and Cameron Hanekom are back in the Bulls’ starting team for their Challenge Cup quarterfinal clash with Edinburgh in Scotland tomorrow. They were on the bench against Bayonne last week. Springbok hooker Johan Grobbelaar also comes onto the bench with Johan Goosen and Canan Moodie. The other Boks on the bench […]
# Rugby: Evan Roos en Cameron Hanekom word beskou as Jasper Wiese se natuurlike opvolgers na die nuus dat ’n nekbesering die Springbok-losvoorspeler vir die res van die seisoen uit aksie sal hou. Wiese het van sy klub in Japan teruggekeer en sal ’n operasie in Suid-Afrika ondergaan. Wiese se besering maak die deur oop […]
# Dis vandag 24 jaar sedert die Ellispark-tragedie in Johannesburg tydens die Soweto-sokkerderby tussen Orlando Pirates en Kaizer Chiefs. Drie-en-veertig toeskouers is dood en 117 beseer toe ‘n oorvol stadion tot ‘n dodelike stormloop gelei het. ‘n Kommissie onder leiding van regter Bernard Ngoepe het bevind swak skarebeheer, korrupsie en die verwaarlosing van die plaaslike […]
# Rugby: Evan Roos and Cameron Hanekom are regarded as the natural successors to Jasper Wiese following the news a neck injury will keep the Springbok loose forward out for the rest of the season. Wiese returned from his Japanese club, and will undergo an operation in South Africa. Roos and Hanekom can now stake […]
# Today marks 24 years since the Ellis Park tragedy in Johannesburg during the Soweto derby between Orlando Pirates and Kaizer Chiefs. Forty-three spectators were killed and 117 injured when overcrowding led to a deadly stampede. A commission led by Judge Bernard Ngoepe found that poor crowd control, corruption, and neglect of local and world […]
# Sokker: Die Egiptiese doelskieter Mohamed Salah het ‘n nuwe kontrak van twee jaar met Liverpool onderteken wat hom tot 2027 op Anfield sal hou. Sy kontrak sou die einde van hierdie seisoen verstryk. Die 32-jarige het hierdie seisoen 27 doele en 17 aanvorings bygedra om Liverpool tot boaan die Premierliga-punteleer te laat klim. Salah […]
# Soccer: Egyptian forward Mohamed Salah has signed a new two-year contract with Liverpool, keeping him at Anfield until 2027. His current contract was set to expire at the end of this season. The 32-year-old has helped fire Liverpool to the top of the Premier League table with 27 goals and 17 assists this season. […]
# Motorsport: Die sewemalige Formule Een-wêreldkampioen, Lewis Hamilton, hoop Ferrari kan die naweek in Bahrein ʼn tree vorentoe gee. Die Scuderia is tans vierde in die vervaardigerskampioenskap nadat hy in die eerste drie wedrenne gesukkel het teen ander mededingers soos McLaren en Mercedes. Die Brit sê hulle het ʼn opgradering aan die voertuig gedoen wat […]