# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says they are expecting a tough and challenging end-of-year tour. Former Junior Springbok prop and captain, Zachary Porthen, is the only uncapped player to be included in the 36-player squad for the November tour. The Boks will face Japan at Wembley Stadium in London on the first of next […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-twee, Jannik Sinner, gaan nie volgende maand vir Italië speel in die Davisbeker-eindtoernooi op eie bodem in Bologna nie. Die viermalige Grand Slam-kampioen het die vorige twee jaar gehelp om sy land tot ‘n oorwinning te lei. Sy woordvoerder sê hy gaan die geleentheid oorslaan om ‘n bykomende week te hê vir […]
# Tennis: World number two Jannik Sinner will not play for Italy in this year’s Davis Cup Finals on home soil in Bologna next month. The four-time Grand Slam champion helped propel his nation to victory in 2023 and 2024. A representative for Sinner said that he was skipping the event to gain an extra week […]
# Rugby: Die Ierse vleuel Mack Hansen moes onttrek aan die span vir volgende maand se toets teen Nieu-Seeland in Chicago nadat hy ‘n voetbesering vererger het. Die Britse en Ierse Leeus-speler is van die veld tydens Connacht se nederlaag van 28-27 teen die Bulle in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die nuweling-senter Tom Farrell en Jimmy […]
# Sokker: Ballon d’Or-wenner Ousmane Dembele is ingesluit in Paris Saint-Germain se groep wat vanaand teen Bayer Leverkusen in die Kampioeneliga speel na ‘n besering wat hom ses weke op die kantlyn gehou het. Dembele het ‘n dyspier beseer toe hy vroeg in September vir Frankryk gespeel het. Hy het by ‘n spesialiskliniek in Katar […]
# Padwedlope: Die hoofborg van die Soweto-marathon, African Bank, het bevestig dat die mans- en vrouewenners van die 42,2-kilometer wedloop, elk 250-duisend sal ontvang. Die wedloop vind op 29 November by Nasrec plaas, met alle prysgeld en uitgawes wat ten volle gedek is. Die hoofbemarkingsbeampte, Sbusiso Khumalo, het die bank se verbintenis tot die ondersteuning […]
# Rugby: Die voormalige All Blacks-sterspeler Wayne Smith het sy land en afrigter Scott Robertson aangespoor om dapper te wees wanneer hulle mik na ‘n vyfde onoorwonne jaareind-toer. Nieu-Seeland se toer in die noordelike halfrond begin op 1 November teen Ierland in Chicago, Amerika, gevolg deur toetse teen Skotland, Engeland en Wallis. Die Kiwi’s het […]
# Krieket: Die Protea-vroue speel vandag in Colombo, Sri Lanka, teen Pakistan in hul voorlaaste Wêreldbeker-groepswedstryd nadat hulle reeds vir die halfeindronde gekwalifiseer het. Daar is nie veel op die spel vir die teenstanders nie, want hulle is onderaan die punteleer met slegs twee punte na hulle vorige vyf wedstryde. Suid-Afrika het haar eerste wedstryd […]
# Rugby: Ireland wing Mack Hansen has been ruled out of next month’s Test against New Zealand in Chicago after aggravating a foot injury. The British and Irish Lions player came off towards the end of Connacht’s 28-27 defeat by the Bulls in the United Rugby Championship on Friday. Uncapped centre Tom Farrell and Leinster’s […]