# Motorsport: Mexican driver Sergio Pérez and Finnish driver Valtteri Bottas are reportedly set to race for Formula One newcomer Cadillac next season. General Motors was granted entry to F1 as an eleventh team last year and opted to join as the Cadillac brand. Pérez is not with a team this year after being dropped […]
# Cycling: Eighteen bikes with an estimated total value of around five-million-rand were stolen from a truck belonging to Dutch team Visma-Lease a Bike, currently participating in the La Vuelta a España in Spain. A spokesperson says mechanics have managed to secure and build the equipment needed for the team to start the third stage […]
# Tennis: Die Spanjaard Carlos Alcaraz het Reilly Opelka van Amerika verslaan om die Amerikaanse Ope se tweede ronde te haal. Die tweede gekeurde Alcaraz mik vir sy tweede sege op Flushing Meadows. Die Suid-Afrikaner Lloyd Harris het met die Argentyn, Sebastian Baez, afgereken terwyl Casper Ruud van Noorweë die Oostenryker, Sebastian Ofner, geklop het. […]
# Tennis: Spain’s Carlos Alcaraz defeated big-serving American Reilly Opelka, 6-4, 7-5, 6-4, to reach the US Open second round. The second seed is aiming for his second crown at Flushing Meadows. South Africa’s Lloyd Harris beat Argentina’s Sebastian Baez, 6-3, 7-5, 6-4, while Norwegian Casper Ruud saw off Austrian Sebastian Ofner, 6-1, 6-2, 7-6. […]
# Rugby: Die Springbokke se afrigter, Rassie Erasmus sê hulle is onder geen illusie oor die geweldige uitdaging wat op hulle teen die All Blacks in Nieu-Seeland wag nie. Suid-Afrika kom op 6 September teen die All Backs op Edenpark te staan, voor hulle ‘n week later in Wellington weer sake uitspook. Die Bokke se […]
# Springbok coach Rassie Erasmus says they are under no illusions about the massive challenge of facing the All Blacks in New Zealand. South Africa face the All Blacks at Eden Park in Auckland on September 6th, before moving to Wellington a week later. The Bok coach has named a 36-man group for the two […]
# Krieket: Suid-Afrika se voormalige kaptein, Dane van Niekerk, het haar internasionale uittrede eers opsy geskuif en is beskikbaar vir ʼn plek in die Vroue-wêreldbeker. Die 32-jarige speler wat die nasionale span in Maart 2023 verlaat het, is ingesluit by ʼn Protea-oefengroep van 20. Van Niekerk sê sy het besef hoe baie sy dit mis […]
# Cricket: Former South African captain Dané van Niekerk has come out of international retirement and is in contention for a spot in the Women’s World Cup. The 32-year-old, who retired from national duty in March 2023, has been included in a 20-member Proteas training squad. Van Niekerk says time away has reminded her just […]
# Rugby: Die hoofafrigter van die Springbok-vrouespan, Swys de Bruin, sê hulle fokus skuif nou na Italië nadat hulle Brasilië met 66-6 vermorsel het in hulle eerste Wêreldbeker-wedstryd. Nommer agt, Aseza Hele, het drie van Suid-Afrika se tien drieë gedruk. De Bruin sê al is Brasilië die laagste-gekeurde span in die toernooi, is hy steeds […]