# Rugby: Voormalige Walliese flank Alix Popham wil amptenare in die hof daag vir hulle aandeel in die kopbeserings wat hy en ander spelers opgedoen het. Honderde voormalige spelers voer ‘n regsgeding teen die owerhede omdat hulle na bewering nie voldoende beskerming teen herhaalde houe teen die kop gebied is nie. Die 45-jarige Popham, wat […]
# Rugby: Former Welsh flanker Alix Popham wants to meet officials in court over what he terms their part in the head injuries he and other players suffered. Hundreds of former players are bringing a lawsuit against authorities for allegedly failing to provide sufficient protection from repeated blows to the head. Forty-five-year-old Popham, who played […]
# Krieket: Australië se groep vir volgende maand se eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap teen Suid-Afrika in Londen het met ‘n spanboukamp in die Britse hoofstad begin. Die spanbou sal gevolg word deur gefokusde oefening voordat die wedstryd op 11 Junie by Lord’s begin. Afrigter Andrew McDonald het die afgelope tyd as ‘n deurmekaar gemors beskryf […]
# Cricket: Australia’s squad for next month’s final of the World Test Championship against South Africa in London started with a team-building camp in the British capital. This preceeds the ramping up of training before the match starts at Lord’s on the 11th, with coach Andrew McDonald terming the recent period a muddled mess. Some […]
# Gholf: Die Ryderbeker-kompetisie van 2027 vind vanaf 17 September op Adare Manor in Ierland plaas, wanneer die spanbyeenkoms sy eeufees vier. Dit sal die tweede keer wees dat die land die tweejaarlikse kompetisie aanbied nadat Europa Amerika in 2006 op die K-klub in Kildare geklop het. Vanjaar se Ryderbekerkompetisie vind in New York plaas, […]
# Golf: 2027’s Ryder Cup competition will take place at Adare Manor in Ireland from the 17th of September, when the team event will celebrate its centenary. This will be the second time the country hosts the biennial competition after Europe beat the US at the K Club in County Kildare in 2006. This year’s […]
# Tennis: Die heersende Franse Ope-kampioen, Carlos Alcaraz, het sy plek in die derde ronde op Roland Garros bespreek met ‘n oorheersende oorwinning in vier stelle oor Fabian Marozsan van Hongarye. Die Spanjaard het uitstekend gespeel en die eerste stel maklik gewen, maar die tweede afgestaan. Die wêreld-nommer-twee het egter vinnig die uitstekende kleibaanvorm herwin […]
# Tennis: Reigning French Open champion Carlos Alcaraz booked his spot in the third round at Roland Garros with a 6-1, 4-6, 6-1, 6-2 win over Hungarian Fabian Marozsan. The Spaniard was in imperious form as he raced into a one-set lead before dropping the second. However, the world number two swiftly refound his excellent […]
# Tennis: Casper Ruud, wat al twee keer die naaswenner op die Franse Ope was, het in die tweede ronde uitgeval toe hy in vier stelle teen die Portugees Nuno Borges verloor het. Die sewende-gekeurde Noorweër het die eerste stel gewen teen die 41ste op die wêreldranglys, maar die volgende drie verloor toe hy skynbaar […]