# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Carlos Alcaraz, het aan die Sjanghai Meesters onttrek nadat hy sy linker-enkel beseer het. Die 22-jarige Spanjaard het sy enkel in sy eerste wedstryd by die Japannese Ope beseer, maar deurgedruk, die toernooi voltooi en met sy agste ATP Toer-titel van die seisoen weggestap. Corentin Moutet van Frankryk neem Alcaraz se […]
# Soccer: Kylian Mbappé scored a hat trick and his 60th Champions League goal, as he helped Real Madrid to a 5-1 win against Kairat Almaty in Kazakhstan. In Turkey, Victor Osimhen scored the winner from a penalty, as Galatasaray stunned Liverpool 1-0. Both Atlético Madrid and Bayern Munich scored five goals against Eintracht Frankfurt […]
# Krieket: Indië het hul Vroue-wêreldbekerveldtog in Guwahati op ʼn wen-noot begin en Sri Lanka met 59 lopies verslaan. Deepti Sharma en Amanjot Kaur se vennootskap van 103 lopies om die sewende paaltjie waar albei vyftigtalle behaal het, het die gasvroue se telling na 47 boulbeurte op 269 vir agt gebring. Drie boulbeurte het weens […]
# Tennis: World number one Carlos Alcaraz has withdrawn from the Shanghai Masters due to a left ankle injury. The 22-year-old Spaniard hurt his ankle in his opening match of the Japanese Open, but he pushed through the tournament to lift the trophy for his ATP Tour-leading eighth title of the season. France’s Corentin Moutet […]
# Cricket: India got their Women’s World Cup campaign off to a winning start, defeating Sri Lanka by 59 runs in a rain-affected match in Guwahati. A 103-run seventh-wicket stand between Deepti Sharma and Amanjot Kaur, who both scored half-centuries, helped the hosts post 269 for eight from 47 overs, with three overs lost to […]
# Rugby: Die Italiaanse skeidsregter Andrea Piardi, wat daarvan beskuldig word dat hy Australië onlangs twee keer ernstig benadeel het, is in beheer van Saterdag se Rugbykampioenskapstoets tussen Suid-Afrika en Argentinië in Londen. Hy het in die doodsnikke van die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus ‘n omstrede drie aan die Leeus toegeken […]
# Sokker: Die 42-jarige doelwagter, Craig Gordon, is ingesluit in Skotland se groep vir die tuis Wêreldbeker-kwalifiseerwedstryde teen Griekeland en Belarus. Dis die eerste keer dat hy weer speel nadat hy vroeg in Mei ‘n nekbesering opgedoen het. Gordon het al 81 keer vir sy land gespeel. Skotland het vier punte in die kompetisie na […]
# Krieket: Die ervare Australiese veelsydige speler Glenn Maxwell gaan die T20-reeks in Nieu-Seeland misloop nadat hy sy arm in ‘n fratsongeluk gebreek het. Hy het in die nette geboul toe ‘n hou van Mitchell Owen hom getref het. Die 36-jarige Maxwell is geneig tot eienaardige beserings. Hy het in 2022 sy been gebreek toe […]
# Rugby: Saturday’s Rugby Championship Test between South Africa and Argentina in London will be refereed by Italian Andrea Piardi, who is accused of doing the Wallabies in on two recent occasions. He handled the second Test against the British and Irish Lions and allowed a controversial Lions’ try in the dying moments that clinched […]