# Krieket: Australië se kaptein, Pat Cummins, is nie beskikbaar vir die eerste toets om die As teen Engeland nie. Die 32-jarige sukkel met ʼn laerug-besering. Die eerste wedstryd begin op 21 November in Perth, met Steve Smith wat die span in Cummins se afwesigheid sal aanvoer terwyl Scott Boland waarskynlik die plaasvervanger in die […]
# Tennis: World number one Carlos Alcaraz says he is in better shape than ever at this stage of the season. The Spaniard, who was forced to withdraw from the Shanghai Masters and took more than three weeks off to heal his left ankle, will play in the Paris Masters this week. He will open […]
# Cricket: Australia captain Pat Cummins has been ruled out of the first Ashes Test against England. The 32-year-old, who has been sidelined with a lower back injury, will not be fit enough to play the series opener, which starts on November 21st in Perth. Steve Smith will lead the side in Cummins’ absence, while […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy is vol hoop vir hulle veeleisende Europese toer van vyf weke. Suid-Afrika speel volgende maand in die Noordelike Halfrond teen Japan, Frankryk, Italië, Ierland en Wallis. Die eerste groep spelers en bestuurslede het die naweek vertrek, en die volledige groep kom vandag in die Verenigde Koninkryk byeen […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says he has high hopes for their demanding five-week European tour. South Africa will face Japan, France, Italy, Ireland and Wales on the northern hemisphere tour in November. The first group of players and management departed over the weekend, with the full squad set to assemble in the UK […]
# Sokker: Arsenal het hul voorsprong op die Premierliga-punteleer vergroot ná ʼn 1-0-sege oor Crystal Palace op die Emirates-stadion. Die voormalige Palace-speler, Eberechi Eze, het die enigste doel van die wedstryd aangeteken en die Gunners hul sewende agtereenvolgende oorwinning in alle kompetisies besorg. Arsenal loop nou met vier punte voor op die punteleer en is […]
# Motorsport: McLaren-renjaer Lando Norris het uit sy voorste wegspringplek ʼn besliste oorwinning behaal by die Mexiko-stad Grand Prix, en loop nou voor in die bestuurderskampioenskap. Die Brit het 30 sekondes voor Charles Leclerc van Ferrari oor die wenstreep gejaag met Max Verstappen van Red Bull in die derde plek. Haas-renjaer Ollie Bearman het die eerste […]
# Soccer: Arsenal have extended their lead at the top of the Premier League table following a 1-0 victory against Crystal Palace at the Emirates Stadium. Former Palace player Eberechi Eze scored the only goal of the match to give the Gunners their seventh straight win in all competitions. Arsenal are now four points clear […]
# Tennis: Die topgekeurde Jannik Sinner het sy vierde titel van die seisoen en sy 22ste loopbaan-kroon gebuit toe hy die Weense Ope in Oostenryk gewen het. Die Italianer was een stel agter, maar het ingehaal en die Duitser, Alexander Zverev, geklop. Die 24-jarige Sinner is die eerste man wat agt ATP-eindwedstryde in agtereenvolgende seisoene […]