# Rugby: Springbok head coach Rassie Erasmus rang the changes for Saturday’s Test against Italy in Turin. There are 12 changes to the squad that broke French hearts with a convincing 32-17 victory in the Stade de France in Paris last weekend. The only players remaining in the starting-15 are captain Siya Kolisi, prop Boan […]
# Rugby: Die hoofafrigter van die Junior Springbokke, Kevin Foote, het verskeie rotasieveranderings aan die Suid-Afrikaanse onder-19-akademiegroep aangebring vir môreaand se kragmeting met Ierland in Cork. Foote probeer om al die spelers speeltyd te gee, en het vier veranderings aangebring aan die beginspan, vyf aan die agterlyn en nog ses op die bank. Kaptein Riley […]
# Rugby: Junior Springbok head coach Kevin Foote has made several rotational changes to the South African Under-19 Academy squad for tomorrow evening’s clash with Ireland in Cork. In an effort to give all players game time, Foote has made four changes to the starting pack, another five tweaks to the backline, and a further […]
# Tennis: Vyf van die wêreld se toptien-mans en vier van die toptien-vroue sal in Januarie in die Verenigde Bekertoernooi in Australië speel. Die tweemalige kampioen, Span Amerika, sal deur Taylor Fritz en Coco Gauff gelei word. Die wêreld-nommer-drie, Alexander Zverev, sal Span Duitsland aanvoer, terwyl Alex de Minaur die aanval sal lei vir die […]
# Rugby: Twee Springbokke, die 23-jarige agsteman Cameron Hanekom en die 24-jarige stut en haker Jan-Hendrik Wessels, het hul kontrakte met die Bulle verleng. Hulle sal nou tot die einde van 2028 se seisoen vir die Pretoriase unie speel. Hanekom en Wessels word beskou as invloedryke toetsspelers van die toekoms. Uitvoerende hoof Edgar Rathbone sê […]
# Tennis: Five of the world’s top ten men and four of the top ten women will play in the United Cup in Australia in January. Two-time champion Team USA will be led by Taylor Fritz and Coco Gauff. World number three Alexander Zverev will spearhead Team Germany, while Alex de Minaur will lead the […]
# Rugby: Two Springboks – 23-year-old eighthman Cameron Hanekom and 24-year-old prop and hooker Jan-Hendrik Wessels – have extended their contracts with the Bulls. Both will now play for the Pretoria-based union until the end of the 2028 season. Hanekom and Wessels are regarded as influential Test players of the future. Blue Bulls CEO Edgar […]
# Rugby: Die waarnemende hoofafrigter van die Springbok-vrouesewespan, Cecil Afrika, sê hy het vertroue in die spelers wat hy gekies het vir die naweek se Afrikabekertoernooi in Kenia. Suid-Afrika is in Groep A saam met Zambië, Ghana en Egipte, en moet onder die top-twee eindig om op koers te bly om vir die Sewes-uitdaagreeks te […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die United Against Online Abuse-handves amptelik onderteken. Die handves is ʼn netwerk wat bestaan uit internasionale sportliggame, regerings en regulatoriese instellings wat aanlyn mishandeling in sport beveg. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê deur by die handves aan te sluit, versterk Suid-Afrika ʼn […]