# Tennis: Die verdedigende kampion Jannik Sinner is gedwing om in die derde ronde van die Shanghai Meesters weens ‘n beenbesering te onttrek. Die Italianer het pyn in die derde stel ondervind voor hy besluit het om nie voort te gaan nie, na hy met 2-3 in die derde stel teen die Nederlander Tallon Griekspoor […]
# Rugby: Die Leeus het hul tweede agtereenvolgende nederlaag in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap gely, na hulle met 22-20 teen Zebre Parma in die tweede ronde in Italië verloor het. Dit het gelyk of Morne Brandon die wenpunte in die 74ste minuut vir die Leeus aangeteken het. Maar ‘n drie in die doodsnikke van Matteo […]
# Tennis: Defending champion Jannik Sinner was forced to retire in the third round of the Shanghai Masters due to a leg injury. The Italian started experiencing pain in the third set, before deciding not to continue, trailing 7-6, 5-7, 2-3 to the Netherlands’ Tallon Griekspoor. Last year’s runner-up, Novak Djokovic of Serbia, battled past […]
# Gholf: Robert MacIntyre van Skotland het ‘n ses-onder 66 aangeteken om ‘n oorwinning met vier houe by die Alfred Dunhill Links-kampioenskap in gure weer te behaal. Die derde ronde is Saterdag weens stormagtige weer uitgestel en die toernooi is tot 54 putjies beperk. MacIntyre het op 18 onder baansyfer geëindig om sy vierde DP […]
# Rugby: The Lions suffered their second straight defeat in this year’s United Rugby Championship, going down 22-20 to Zebre Parma in the second round in Italy. It looked like Morne Brandon had won it for the Joburg-based outfit in the 74th minute. However, a try in the final moments from Matteo Nocera, converted by Martin […]
# Motorsport: Mercedes se renjaer, George Russell, het ‘n oortuigende oorwinning in die Singapoerse Grand Prix behaal, sy tweede van die seisoen. Max Verstappen van Red Bull en Lando Norris van McLaren het onderskeidelik tweede en derde geëindig. Oscar Piastri moes met die vierde plek tevrede wees, en sy voorsprong bo spanmaat Norris is nou […]
# Golf: Scotland’s Robert MacIntyre shot a six-under 66 to complete a four-stroke victory in a weather-affected Alfred Dunhill Links Championship. The third round was postponed on Saturday because of stormy weather, and the tournament was reduced to 54 holes. MacIntyre finished on 18 under par to claim his fourth DP World Tour title. England’s Tyrell Hatton finished […]
# Motorsport: Mercedes driver George Russell claimed a dominant victory in the Singapore Grand Prix to secure his second win of the season. Red Bull’s Max Verstappen and Lando Norris of McLaren finished second and third, respectively. Oscar Piastri had to settle for fourth, and his advantage over teammate Norris has now been reduced to […]
# Sokker: Die Premierliga-punteleer het ‘n skok beleef toe Arsenal West Ham met 2-0 verslaan het en die span bo-aan die punteleer geplaas het. Doele deur Declan Rice en ‘n strafdoel van Bukayo Saka het die oorwinning verseker. In die naweek se grootste skok het Chelsea ‘n belangrike 2-1 oorwinning oor Liverpool by Stamford Bridge […]