# Krieket: Die Proteas-Mans en Pakistan pak mekaar vandag in die eerste eendagwedstryd in Faisalabad. Matthew Breetzke voer die span aan in die afwesigheid van Aiden Markram, wat ‘n ruskans kry voor die toer na Indië. Pakistan het die T20-reeks Saterdag met 2-1 in die laaste wedstryd in Lahore beklink. Die toetsreeks wat die toer […]
# Tennis: Die ATP-jaareindtoernooi wat Sondag in Turyn, Italië, begin, sal beslis wie die jaar as nommer een op die wêreldranglys afsluit. Die plaaslike held Jannik Sinner het die boonste posisie by Carlos Alcaraz teruggeneem toe hy die Paryse Meesters gewen het, maar die Spanjaard sal volgende week weer oorneem wanneer Sinner se punte vir […]
# Rugby: Ireland’s head coach, Andy Farrell, doesn’t want any further excuses from his team during the rest of their autumn campaign after going down 26-13 to the All Blacks in Chicago in the US on Saturday. The Irish squandered their 13-7 lead after 60 minutes to go down to New Zealand for the third […]
# Cricket: The Proteas Men and Pakistan face off in the first one-day match in Faisalabad today. Matthew Breetzke captains the team in the absence of Aiden Markram, who is rested before the tour of India. Pakistan clinched the T20 series 2-1 in the final match in Lahore on Saturday. The Test series which started […]
# Tennis: The ATP Finals, starting in Turin, Italy, on Sunday, will decide who ends the year in the number one ranking. Local hero Jannik Sinner reclaimed top spot from Carlos Alcaraz when he won the Paris Masters, but the Spaniard will return to the number one next week when Sinners’ points from winning last […]
# Rugby: Die Springbokke moet Frankryk hierdie naweek in Parys klop om te verhoed dat die All Blacks oorneem as nommer een op die wêreldranglys. Nieu-Seeland het Suid-Afrika se voorsprong vernou na hul oortuigende oorwinning oor die derde-geplaaste Ierland, terwyl die Bokke se groot oorwinning oor Japan, wat 13de is, hulle geen ranglyspunte besorg het […]
# Rugby: The Springboks have to beat France in Paris this coming weekend to prevent the All Blacks from taking over the number one world ranking. New Zealand narrowed South Africa’s lead after their convincing victory over third-placed Ireland, while the Boks big victory over 13th-ranked Japan didn’t give them any ranking points. France, now […]
# Padwedlope: Die tweemalige Olimpiese marathonkampioen Eliud Kipchoge sê hy gaan oor die volgende twee jaar sewe marathons op sewe vastelande hardloop. Hy wil daarmee help om fondse in te samel vir die Eliud Kipchoge-stigting, wat opvoedkundige en omgewingsake wêreldwyd ondersteun. Die Keniaanse legende noem hierdie uitdaging die Kipchoge-wêreldtoer. Hy was gister 17de in die […]
# Rugby: Engeland het Frankryk in die vierde plek op die wêreldranglys vervang ná Saterdag se oorwinning van 25-7 oor die Wallabies op Twickenham. Frankryk het nie die naweek gespeel nie. Die Springbokke is steeds eerste op die ranglys, gevolg deur die All Blacks, wat die derde-geplaasde Ierland 26-13 geklop het in Chicago in Amerika. […]