# Gemengde Gevegskuns: Cameron Saaiman, Dricus du Plessis se spanmaat, het gisteraand in ‘n UFC toernooi in Kansas City ‘n verpletterende nederlaag in net twee minute van sy geveg teen die nuweling, Malcolm Wellmaker, beleef. Saaiman het op teleurstellende wyse, voorheen twee gevegte agtereenvolgens verloor, wat sy loopbaan niks goed gedoen het nie. Hy het […]
# Mixed Martial Arts: Cameron Saaiman, Dricus du Plessis’ teammate, suffered a terrifying knock-out just two minutes into his fight against newcomer, Malcolm Wellmaker at the UFC in Kansas City last night. Saaiman had lost two fights in a row in disappointing fashion, setting him back a few steps, and he was hoping to get […]
# Tennis: Die ongekeurde Italianer, Matteo Arnaldi het gister die vierde gekeurde Novak Djokovic by die Madrid Open oorweldig. Arnaldi het ‘n geïnspireerde vertoning gelewer teen sy held en die driemalige kampioen – wat nie op sy beste was nie – met 6-3, 6-4 in die tweede ronde uitgeskakel. Dit is Djokovic se derde agtereenvolgende […]
# Tennis: Italian Matteo Arnaldi stunned fourth seed Novak Djokovic yesterday at the Madrid Open. The Italian delivered an inspired performance against his lifelong idol and capitalised on a below-par Djokovic to oust the three-time champion 6-3, 6-4 in the second round. Djokovic has now suffered three consecutive defeats. He reached the Miami final before […]
Rugby: All four South African franchises were victorious in their respective clashes this weekend. The Bulls defeated defending champions Glasgow 26-19 on the Scotsdoun stadium, and the Sharks overcame Ulster in Belfast 22-19. The Lions beat Connacht at Ellis Park by 26-7. Last night, the Stormers were on their homeground in Cape Town and beat […]
Rugby: Al vier die Suid-Afrikaanse spanne het hierdie naweek hul wedstryde in die United Rugby Championships gewen. Die Bulle het die verdedigende kampioene Glasgow met 26-19 op Scotsdoun-stadion verslaan, en die Haaie het Ulster in Belfast met 22-19 oorwin. Die Leeus het Connacht op Ellis Park met 26-7 geklop. Gisteraand was die Stormers uitstekend op […]
# Sokker: Gauteng se premier Panyaza Lesufi het Mamelodi Sundowns gelukgewens nadat hulle die Konfederasie van Afrika-sokkerkampioeneliga se eindronde gehaal het. Yasser Ibrahim se eie doel het Masandawana volgens die wegdoelreël hul derde CAF-eindronde en eerste sedert 2016 verseker. Sundowns kom in die eindronde teen Pyramids FC te staan. Lesufi sê die mylpaal is ʼn […]
# Soccer: Gauteng premier Panyaza Lesufi has congratulated Mamelodi Sundowns for reaching the Confederation of African Football Champions League final. Yasser Ibrahim’s own goal saw Masandawana progress on the away goals rule and reach their third CAF final and first since 2016. Sundowns will face Pyramids FC in the final. Lesufi says this milestone is […]
# Tennis: Die tweemalige kampioen, Alexander Zverev, is deur na die Madrid Ope se derde ronde. Die Duitser het Roberto Bautista Agut van Spanje met 6-2, 6-2 afgeransel om sy sesde agtereenvolgende oorwinning te behaal. Die derde-gekeurde Amerikaner, Taylor Fritz vier sy terugkeer na die ATP-toer met ʼn sege oor die Australiër, Christopher O’Connell. Die […]