# Athletics: Elroy Gelant on Sunday broke the 31-year-old South African men’s marathon record in Hamburg, Germany. Gelant took fourth place at the Hamburg Marathon, completing the 42.2-kilometre race in 2 hours, 5 minutes and 36 seconds. The 38-year-old athlete, a former South African record holder over five-thousand metre on the track, ripped nearly a […]
# Sokker: Kaartjies vir die eindstryd van die 2026 Wêreldbeker word op ‘n derdeparty-kaartjiebeurs vir tot een-komma-een-miljoen rand verkoop, ondanks die feit dat FIFA nog geen kaartjies te koop aanbied nie. Sky News het bevind die webwerf Vivid Seats het reeds lyste vir Wêreldbeker-wedstryde in Amerika en Kanada. Die wêreldbeheerliggaam vir sokker het nou ‘n […]
# Atletiek: Elroy Gelant het Sondag die 31 jaar oue Suid-Afrikaanse marathonrekord in Hamburg, Duitsland, verpletter. Gelant was vierde in die Hamburg-marathon en het die 42,2kilometer in 2-uur-5-minute-en-36-sekondes voltooi. Die 38-jarige Gelant, ‘n voormalige SA-rekordhouer in die vyfduisend-meter, het die rekord wat Gert Thys in 1999 in Tokio opgestel het met byna ‘n minuut verbeter. […]
# Athletics: In the last individual race at the domestic track and field showpiece in Potchefstroom yesterday, South African Maxime Chaumeton stunned pre-race favourite Adriaan Wildschutt to win the men’s 5-thousand metre title. While Chaumeton has been one the country’s top distance runners in recent years, Olympic 10-thousand metre finalist Wildschutt, based in the United […]
# Atletiek: In die laaste individuele wedloop by die nasionale baan- en veldbyeenkoms in Potchefstroom gister, het Maxime Chaumeton van Suid-Afrika, Adriaan Wildschutt wat die gunsteling voor die wedloop was, verras om die mans vyf-duisend meter titel in te palm. Chaumeton is vir ‘n aantal jare een van die land se top langafstand atlete, maar […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, sê hy verwag nie dat dit maklik sal wees wanneer hy volgende maand na die ATP-toer terugkeer nie. Hy was drie maande geskors weens ʼn opkikkerbevinding. Die Italianer het laas gespeel toe hy die Australiese Ope aan die begin van die seisoen gewen het. Hy is in Februarie geskors […]
# Tennis: World number one Jannik Sinner says he does not expect it to be easy when he returns to the ATP Tour next month, after serving a three-month doping ban. The Italian has not played since winning the Australian Open at the start of the season and accepted a ban in February following a […]
# Sokker: Liverpool-bestuurder Arne Slot sê sy span weet watter groot verantwoordelikheid hulle het om die klub se 20ste top-titel te behaal. Met vier wedstryde wat oorbly, moet die Reds vandag op Anfield net een punt teen Tottenham Hotspur kry om as die Premierliga-kampioene van die 2024/2025-seisoen gekroon te word. Liverpool het dié prestasie laas in […]
# Soccer: Liverpool manager Arne Slot says his team knows the big responsibility they have in securing the club’s 20th top-flight title. With four games remaining, the Reds need just one point against Tottenham Hotspur at Anfield today to be crowned Premier League champions for the 2024/2025 season. Liverpool last secured the title in the 2019-2020 […]