# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sal na verwagting eers Donderdag sy groep aankondig vir Saterdag se Rugbykampioenskaps-wedstryd teen die All Blacks in Auckland. Hy wag steeds op nuus oor die beseerde kaptein, Siya Kolisi, en die veteraan Willie le Roux. Die ervare skrumskakel Faf de Klerk is die naweek na Nieu-Seeland ontbied nadat die haker […]
# Golf: Europe captain Luke Donald selected major winners Shane Lowry and Jon Rahm among his six captain’s picks for the upcoming Ryder Cup. Also named were Sepp Straka, Viktor Hovland, Ludvig Aberg and Matt Fitzpatrick. This group joins automatic qualifiers Rory McIlroy, Robert MacIntyre, Tommy Fleetwood, Justin Rose, Tyrrell Hatton with Rasmus Hojgaard claiming […]
# Sokker: Die Duitse klub Bayer Leverkusen het sy hoofafrigter, Erik ten Hag, afgedank na slegs twee Bundesliga-wedstryde. Ten Hag, wat in Oktober verlede jaar deur die Engelse span Manchester United afgedank is, het in Mei ‘n kontrak tot 2027 onderteken en die leisels oorgeneem by Xabi Alonso, wat na die Spaanse reus Real Madrid […]
# Soccer: Bayer Leverkusen have sacked manager Erik ten Hag after just two Bundesliga matches in charge. Fired by Manchester United last October, Ten Hag signed a contract until 2027 in May, taking over as the successor to Xabi Alonso, who moved to Real Madrid. Club CEO Fernando Carro said the decision was “painful, but […]
# Krieket: Die eerste van drie eendagwedstryde tussen Suid-Afrika en Engeland word môre op Headingley in Leeds beslis, kort na die einde van die Proteas se witbalreekse in Australië. Suid-Afrika het die eendagreeks 2-1 gewen. Die eendagwedstryde teen die Engelse word gevolg word deur drie T20s, met die ervare kolwer David Miller wat terugkeer nadat […]
# Cricket: The first of three one-day games between South Africa and England will be played at Headingley in Leeds tomorrow, shortly after the end of the Proteas’ white ball series in Australia. South Africa won the ODI series 2-1. The ODIs against the English will be followed by a three-match T20 series, with experienced […]
# Rugby: Die Springbok-vroue se sterk vertoning op die Wêreldbekertoernooi in Engeland het gesorg dat hulle die eerste keer onder die top-tien op die wêreldranglys is. Suid-Afrika het sy tweede oorwinning van die toernooi behaal toe hulle Italië gister in York 29-24 uitoorlê het om die kwarteindronde die eerste keer te haal. Die Bokke is […]
# Rugby: The Springbok Women’s heroics at the World Cup in England have propelled them to the top-ten of the world rankings for the very first time. South Africa claimed its second victory of the tournament when they edged out Italy 29-24 in York yesterday to reach the quarterfinals for the first time ever. The […]
# Krieket: Die prysgeld vir die Vrouewêreldbeker-krieket gaan die mansuitgawe oortref met ‘n totale prysgeld van 244-miljoen-rand. Die Internasionale Krieketraad het aangekondig die pryspot is vermeerder van die 62-miljoen-rand in 2022 en is nou meer as die 176-miljoen-rand van die laaste manswêreldbeker. Die 13de uitgawe van die vroue-50-boulbeurt-toernooi begin op 30 September in Indië en […]