# Golf: Young South African stars Benjamin van Wyk and Tyran Snyders are part of a five-way tie for the lead, after the second round of the Sunbet Challenge at the Umhlali Country Club in KwaZulu-Natal. They share the lead on six-under-par with compatriots Jaco Prinsloo, Louis Albertse, and Pieter Moolman. The five are one […]
# Krieket: Die vrouespanne van Suid-Afrika en Pakistan keer vandag terug na Lahore vir die tweede eendagwedstryd, nadat die Proteas die eerste ontmoeting met agt paaltjies gewen het. Die gasvroue het ‘n goeie 255 vir vier aangeteken, maar Marizanne Kapp en Tazmin Brits het albei onoorwonne honderdtalle aangeteken en die besoekers gehelp om maklik die […]
# Motorsport: Oscar Piastri sê McLaren het “baie dinge opgeklaar” oor spaninstruksies na die besluit om hom te vra om sy tweede plek op te gee aan Lando Norris, sy spanmaat en titelmededinger, by die Italiaanse Formule Een Grand Prix. Piastri, wat probeer om die eerste Australiese wêreldkampioen te word sedert Alan Jones in 1980, […]
# Motorsport: Carlos Sainz vra permanent wedstrydbeamptes in Formule Een na sy geslaagde appèlaansoek teen ‘n strafpunt na ‘n botsing in die Nederlandse Grand Prix. Die Williams-renjaer het onmiddelllik beswaar gemaak na sy botsing einde Augustus met Liam Lawson van Alpine. Williams het bykomende bewyse voorgelê, waarna die beamptes van Zandvoort sy straf gekanselleer het. […]
# Sokker: FIFA het ‘n amptelike disiplinêre ondersoek begin teen die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging en Bafana Bafana se middelveldspeler, Teboho Mokoena. Hy het tydens ‘n skorsing gespeel in Suid-Afrika se Wêreldbeker kwalifiseringswedstryd teen Lesotho in Maart wat Suid-Afrika 2–0 gewen het. SAFA is amptelik in kennis gestel van die ondersoek, met die oorwinning wat nou in […]
# Rugby: Griekwas se begin-vyftiental vir môre se Curriebeker-eindstryd teen die Leeus toon net een verandering van die span wat die Cheetahs in verlede week se halfeindstryd in Kimberley verslaan het. Die slot Derik Pretorius vervang Malembe Mpofu, wat nie sy kopbeseringstoets geslaag het nie, terwyl Marco de Witt dekking op die bank bied. Phumzile […]
# Tennis: Die halfeindronde van die Billie Jean Kingbeker in China het aangebreek. Die verdedigende kampioen, Italië, en Oekraïne sal mekaar vandag pak na kwarteind-oorwinnings oor onderskeidelik die gasvroue en Spanje. Môre speel Amerika teen Groot-Brittanje. Amerika het Kazakstan 2-1 uitgeskakel. Emma Navarro het Yulia Putintseva geklop en Elena Rybakina het die telling gelykop gemaak […]
# Cricket: South Africa and Pakistan’s women’s teams return to Lahore today for the second one-day match after the Proteas won the first encounter by eight wickets. The hostesses posted a competitive 255 for four, but Marizanne Kapp and Tazmin Brits both scored undefeated centuries to help the visitors easily reach the target. The final […]
# Rugby: Griquas’ starting-15 to face the Lions in tomorrow’s Currie Cup final shows only one change from the squad that beat the Cheetahs in last weekend’s semifinal in Kimberley. Lock Derik Pretorius replaces Malembe Mpofu, who failed his head injury assessment, with Marco de Witt providing cover on the bench. Phumzile Maqondwana is the […]