# Rugby: Die nuut-aangestelde hoofafrigter van die Bulle, Johan Ackermann, glo die unie het die talent om die Verenigde Rugbykampioenskap te wen. Sy voorganger, Jake White, het die span van Pretoria in vier seisoene na drie eindstryde geneem, maar kon nooit die trofee lig nie. Ackermann, wat pas die Junior Springbokke gehelp het om Wêreldrugby […]
# Soccer: The Department of Sport, Arts and Culture is hosting a Banyana Banyana Fan Park this afternoon in Brandvlei, Randfontein, ahead of South Africa’s semi-final clash against Nigeria’s Super Falcons in the Women’s Africa Cup of Nations. The department says that the event aims to rally national support as the defending champions fight for […]
# Gholf: Die Ryderbeker keer in 2031 terug na Spanje. Die organiseerders het aangekondig dat Camiral Golf and Wellness, naby Girona in Catalonia, die 48ste weergawe van die tweejaarlikse kompetisie tussen Europa en die VSA sal aanbied. Spanje het die Ryderbeker by Valderrama in Andalusia in 1997 aangebied, toe Europa die oorwinning onder die kapteinskap […]
# Golf: The Ryder Cup will return to Spain in 2031. The organisers announced Camiral Golf and Wellness, close to Girona in Catalonia, will host the 48th edition of the biennial competition between Europe and the United States. Spain hosted the Ryder Cup at Valderrama in Andalusia in 1997, with Europe emerging victorious under Seve […]
# Rugby: Newly-appointed Bulls head coach Johan Ackermann believes the union has the talent to win the United Rugby Championship. His predecessor, Jake White, took the Pretoria team to three finals in four years, but they could never lift the trophy. Ackermann, who just helped the Junior Springboks clinch World Rugby’s Under 20 championship, says […]
# Die DA veroordeel die besluit van die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om befondsing aan nasionale sport federasies te verminder. Die party sê dit ondermyn grondvlakontwikkeling en bedreig Suid-Afrika se Olimpiese toekoms. Joe McGluwa van die DA sê die party sal voortgaan met ‘n dringende toesigvergadering in die parlementêre portefeuljekomitee vir […]
# Krieket: Indië moet ‘n moeilike besluit neem voor die voorlaaste toets teen Engeland môre op Old Trafford begin. Die besoekers loop 1-2 agter en moet besluit of hulle die wêreld se beste toetsbouler gaan insluit. Jasprit Bumrah sukkel met ‘n rugbesering en daar is vooraf besluit hy sal slegs in drie toetse speel. Hy […]
# Tennis: Die gewese wêreld-nommer-een, die 45-jarige Venus Williams, het ná 16-maande na mededingende tennis teruggekeer met ‘n dubbelspel-oorwinning. Sy en haar Amerikaanse landgenoot, Hailey Baptiste, het Eugenie Bouchard van Kanada en Clervie Ngounoue, ook van Amerika, in skoon stelle geklop in die ronde van 16 op die Washingtonse Ope. Williams gaan ook na die […]
# Fietsry: Die 30-jarige Nederlander Mathieu van der Poel het hom ses dae voor die einde van die Tour de France aan die tydren onttrek weens longontsteking. 2023 se wêreldkampioen is gister hospitaal toe geneem nadat sy verkoue-simptome vererger het. Van der Poel het vanjaar se tweede skof gewen, maar was teen die einde van […]