# Tennis: Former world number one Novak Djokovic will play at the Shanghai Masters event next month. The 24-time Grand Slam champion has not played in an official match since his defeat in the semifinals of the US Open to Carlos Alcaraz earlier in September. Following that loss, the 38-year-old remained vague about his schedule […]
# Cricket: Ben Stokes was named as England captain for the Ashes tour as the squad was announced on Tuesday for five tests in Australia, which starts in November. Harry Brook has been confirmed as England’s vice-captain. Fast bowler Mark Wood returns after his recovery from a left knee injury, while spinner Shoaib Bashir is […]
# The South African under-20 football team are arriving in Chile today for the U-20 World Cup. Coach Raymond Mdaka praised his versatile 21-man squad as they face France, the US, and New Caledonia in the group stage. Crowned the 2025 COSAFA U20 winners and lifting the CAF U20 Men’s Africa Cup of Nations trophy, […]
# Golf: United States captain Keegan Bradley admits he has had a few wistful thoughts this week about what might have been had he picked himself to be a playing captain at this weekend’s Ryder Cup. The 39-year-old American, ranked 13th in the world, pondered calling his name last month with one of his six […]
# Gholf: Die kaptein van Amerika, Keegan Bradley, sê hy het vandeesweek gewroeg oor wat kon wees as hy homself gekies het om dié naweek in die Ryderbeker-kompetisie te speel. Die 39-jarige kaptein van Amerika – wat 13de die wêreldranglys is – het dit oorweeg om homself as een van die ses kapteinskeuses aan te […]
# Die Suid-Afrikaanse onder-20 sokkerspan kom vandag in Chili aan vir die Onder-20-Wêreldbeker. Die afrigter Raymond Mdaka het sy veelsydige 21-man groep geprys terwyl hulle voorberei om teen Frankryk, die VSA en Nieu-Kaledonië in die groepfase te staan te kom. Die afrigter sê as die wenners van die 2025 Cosafu onder-20-titel en die houers van […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het op bestendigheid gefokus met die keuse van die span vir Saterdag se Rugbykampioenskapstryd teen Argentinië op Kings Park in Durban. Eben Etzebeth en Damian Willemse is in die beginspan in die plek van die beseerde Lood de Jager en Aphelele Fassi. Damian de Allende keer terug op binnesenter […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus opted for consistency in selection for their Rugby Championship match against Argentina at Kings Park in Durban on Saturday. In the starting team Eben Etzebeth and Damian Willemse take over from the injured Lood de Jager and Aphelele Fassi. Damian de Allende returns at inside centre alongside Canan Moodie […]
# Krieket: Die geliefde voormalige toetsskeidsregter, Harold “Dickie” Bird is in die ouderdom van 92 dood. Bird was een van die bekendste en mees gerespekteerde beamptes in die spel en was skeidsregter in 66-toetse en 69-eendag, internasionale wedstryde, insluitend drie wêreldbekereindstryde. Yorkshire het ‘n verklaring op hulle webblad geplaas waar hulle hom beskryf as: “een […]