# Tennis: Die Beroepstennisspelersvereniging, PTPA, waarvan Novak Djokovic ‘n medestigter is, dagvaar die sport se beheerliggame oor teen-mededingende praktyke en ‘n gebrek aan spelerswelstand. Die hofdokumente van 163 bladsye sê spelers is vasgevang in ‘n spel wat hulle beperkte beheer gee oor hulle loopbane en handelsmerke. Die vereniging kritiseer ook die skedulering van wedstryde, die […]
# Tennis: The Professional Tennis Players’ Association, co-founded by Novak Djokovic, is taking legal action against the sport’s governing bodies over anti-competitive practices and a lack of player welfare. The 163-page lawsuit says professional tennis players are stuck in a rigged game, which gives them limited control over their careers and brands. The association also […]
# Gholf: ‘n Sterk veld van 86 spelers het byeengekom vir die Vroue-ope wat vandag op die Blair Atholl-gholf- en perdrylandgoed in Gauteng afslaan. Die algehele prysgeld is ‘n miljoen-rand. Onder die spelers is die Suid-Afrikaners Danielle du Toit, Casandra Alexander en Kaiyuree Moodley, Hayley Davis van Engeland en Lucie Malchirand van Frankryk. Die Skot, […]
# Golf: A strong field of 86 players has assembled for the Platinum Ladies Open, which tees off at the Blair Atholl Golf and Equestrian Estate in Gauteng today. The total prize money is one-million-rand. The field includes South Africans Danielle du Toit, Casandra Alexander, and Kaiyuree Moodley, England’s Hayley Davis, and France’s Lucie Malchirand. […]
# Rugby: Die All Blacks se hoofafrigter, Scott Robertson, het vrede gemaak met Nieu-Seeland Rugby se streng beleid oor verkiesbaarheid nadat hy aanvanklik daarop aangedring het om spelers te kies wat oorsee speel. Net spelers wat vir plaaslike spanne speel, mag vir die nasionale span oorweeg word om plaaslike kompetisies te versterk, hoewel ervare All […]
# Rugby: All Blacks head coach Scott Robertson has made peace with New Zealand Rugby’s strict eligibility policy after initially pushing to select overseas-based players. The union limits playing for the national team to players based in the country to bolster domestic competitions, although some long-serving All Blacks are allowed short spells with overseas clubs […]
# Krieket: Royal Challengers Bengaluru se gewese kolwer, die Suid-Afrikaner AB de Villiers, glo die balans en die Indiese kolfmeester Virat Kohli in die top-orde gee die span ‘n kans om die Indiese Premierliga vanjaar die heel eerste keer te wen. Die span het oor die jare al die groot name gelok, maar kon nog […]
# Sokker: Afrika se sterkste spanne sit hierdie week hulle poging voort om te kwalifiseer vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Noord-Amerika. Bafana Bafana speel Vrydag in Polokwane teen Lesotho, terwyl Rwanda en Nigerië in Kigali kragte meet. Kameroen kom vandag teen Eswatini te staan in Mbombela, Suid-Afrika. Môre speel Mosambiek teen Uganda in Kaïro, […]
# Soccer: Africa’s strongest teams continue their quest this week to qualify for next year’s World Cup in Northern America. Bafana Bafana plays Lesotho in Polokwane, Limpopo, on Friday, while Rwanda and Nigeria will face off in Kigali. Today, Cameroon will face Eswatini in Mbombela, South Africa. Tomorrow, Mozambique will play Uganda in Cairo, Egypt. […]