# Krieket: Die Australiese snelbouler Mitchell Starc het sy uittrede uit T20-internasionale wedstryde aangekondig om te fokus op die toets- en die eendag-formaat . Die 35-jarige het nog nie weer ‘n T20 gespeel sedert verlede jaar se Wêreldbekertoernooi in die Karibbiese Eilande nie. Starc sê hy sien uit na die toer teen Indië, die reeks […]
# Atletiek: Die opkomende ster-naelloper Bayanda Walaza is ingesluit in die Suid-Afrikaanse span van 49 atlete vir die Wêreldkampioenskap wat volgende Saterdag in Tokio afskop. Die 19-jarige het Donderdag vermoedelik ‘n dyspier seergemaak in die eindronde van die 100-meter op die Diamantliga-byeenkoms in Zürich, Switserland. Sy insluiting in die groep is blykbaar nie ‘n waarborg […]
# Athletics: Rising sprinter Bayanda Walaza has been named in a 49-strong South African team for the World Athletics Championships that kicks off in Tokyo next Saturday. The 19-year-old pulled up in the 100-metre final of the Diamond League meeting in Zurich, Switzerland, last Thursday, in what appeared to be a thigh muscle injury. His […]
# Cricket: Australian fast bowler Mitchell Starc has announced his retirement from T20 Internationals to focus on Test and one-day formats. The 35-year-old has not played a T20 match since last year’s World Cup in the Caribbean. He has featured 65 times for Australia in the shortest format, taking 79 wickets. Starc says looking ahead […]
# Sokker: Die Premierliga-kampioen Liverpool het Alexander Isak van Newcastle teen ‘n rekordbedrag van meer as 290-miljoen-rand in Brittanje bekom. Die Sweedse doelskieter se kontrak by Anfield is vir ses jaar. Hy het die vorige seisoen 23 doele vir Newcastle in die Premierliga aangeteken en het in die eindstryd van die Carabao-beker met die wendoel […]
# Soccer: Reigning Premier League champions Liverpool have signed Alexander Isak from Newcastle in a British record of more than 290-million-rand transfer. The Swedish striker has penned a six-year deal at Anfield. Isak scored 23 Premier League goals for Newcastle last season and netted the winner in the Carabao Cup final victory over Liverpool at […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Jannik Sinner, is deur na die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope. Die Italianer het Alexander Bublik van Kazakstan geklop en speel volgende teen sy landgenoot Lorenzo Musetti. Die Kanadees Felix Auger-Aliassime het met Andrey Rublev van Rusland afgereken, terwyl Alex de Minaur van Australië die Switserse kwalifiseerder Leandro Riedi geklop […]
# Tennis: Defending champion Jannik Sinner is through to the US Open quarterfinals. The Italian thrashed Kazakhstan’s Alexander Bublik, 6-1, 6-1, 6-1, to set up a clash with compatriot Lorenzo Musetti. Canadian Felix Auger-Aliassime defeated Russia’s Andrey Rublev, 7-5, 6-3, 6-4, while Australia’s Alex de Minaur beat Swiss qualifier Leandro Riedi, 6-3, 6-2, 6-1. In […]
# Rugby: Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, sê die besluit om Asenathi Ntlabakanye nie in te sluit by die groep vir reeks van twee toetse na Nieu-Seeland nie, is om hom te beskerm. Die 26-jarige speler het positief getoets vir ʼn verbode middel. SA Rugby het bevestig ʼn sportdokter het dit voorgeskryf om ʼn gesondheidsprobleem te behandel. Erasmus sê […]