# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, speel môre sy eerste wedstryd sedert hy in Januarie die Australiese Ope gewen het. Die plaaslike gunsteling kom te staan teen die Argentyn Mariano Navone in die Italiaanse Ope in Rome. Sinner het kort ná sy derde Grand Slam-titel in Melbourne aangekondig dat hy vir drie maande geskors is […]
# Tennis: World number one Jannik Sinner returns to competition tomorrow for the first time since winning the Australian Open in January. The local hero will face Argentinian Mariano Navone in the Italian Open in Rome. Sinner announced a three-month suspension for two positive drug tests shortly after winning his third Grand Slam title in […]
# Krieket: Die top-orde kolwer Shubman Gill en die snelbouler Jasprit Bumrah word beskou as gunstelinge om by Rohit Sharma oor te neem as Indië se kaptein nadat hy uit toetskrieket getree het. Die 38-jarige Sharma het ’n langdurige lopiedroogte ervaar wat daartoe gelei het dat hy uitgelaat is vir die vyfde toets teen Australië […]
# Cricket: Top-order batter Shubman Gill and pace bowler Jasprit Bumrah are regarded as favourites to become India’s new Test captain after Rohit Sharma announced his retirement from Tests yesterday. Thirty-eight-year-old Sharma leaves after a prolonged run drought which led to him being dropped from the fifth Test against Australia in Sydney in January. Bumrah […]
# Rugby: Maro Itoje sal die eerste Engelse kaptein van die Britse en Ierse Leeus wees sedert Martin Johnson in 2001. Dit is vanmiddag in ‘n seremonie in Londen aangekondig, tydens die bekendmaking van die toerspan na Australië. Hoofafrigter Andy Farrell het die Suid-Afrikaners Duhan van der Merwe en Pierre Schoeman ingesluit in sy groep […]
# Rugby: Maro Itoje will become the first English captain of the British and Irish Lions since Martin Johnson in 2001. This was announced when the touring squad for Australia was unveiled during a ceremony in London this afternoon. Head coach Andy Farrell included South Africans Duhan van der Merwe and Pierre Schoeman in his […]
# Rugby: Die Haaie maak staat op kontinuïteit in hul Verenigde Rugbykampioenskapskragmeting teen die Ospreys more op Kingspark. Hoofafrigter John Plumtree het grootliks die span behou wat Ulster twee weke gelede met 22-19 in Belfast geklop het. Daar is een verandering in die voorry, met Dian Bleuler wat by Ox Nché oorneem, terwyl Siya Masuku […]
# The Passenger Rail Agency of South Africa has announced additional train services for fans going to the Nedbank Cup final between Orlando Pirates and Kaizer Chiefs at Moses Mabhida Stadium in Durban, KwaZulu-Natal on Saturday. Dedicated trains will run from Umlazi, KwaMashu, Cato Ridge, Pinetown, Bridge City, and Crossmoor to Durban Station, with a […]
# Krieket: Somerset se jong ster, James Rew, is opgeneem in die Engelse span vir die eenmalige toets teen Zimbabwe wat op 22 Mei in Nottingham begin. Die 21-jarige, een van die belowendste kolwers in Engelse krieket, vervang Jordan Cox, wat ’n buikbesering opgedoen het. Dit is Rew se eerste verskyning vir die senior Engelse […]