# Tennis: Die wêreld-nommer-een Aryna Sabalenka van Belarus is deur na die kwarteindronde van die Miami Ope na ‘n oorwinning oor die verdedigende kampioen, die Amerikaner Danielle Collins. Die ongekeurde Magda Linette van Pole het die wêreld-nommer-drie, Coco Gauff, van Amerika uitgeskakel. Jasmine Paolini van Italië het die Japanner Naomi Osaka verslaan. In die mansafdeling […]
# Rugby: Die Universiteit van Pretoria se Tuks is boaan die Varsitybeker-punteleer na hul 29-19-sege oor die Maties van Stellenbosch, terwyl daar een ronde oorbly voor die halfeindronde. Die Universiteit van Kaapstad se Ikeys het die Shimlas van die Vrystaat verras met ʼn oorwinning van 40-26. Die Arende van die Noordwes-universiteit het hul hoop om […]
# Tennis: World number one Aryna Sabalenka of Belarus is also through to the quarterfinals of the Miami Open, after a 6-4, 6-4, win over defending champion American Danielle Collins. Unseeded Poland’s Magda Linette knocked out world number three Coco Gauff of the US, 6-4 6-4. Italy’s Jasmine Paolini came from a set down to beat […]
# Rugby: University of Pretoria-Tuks moved to the top of the Varsity Cup table with a 29-19 victory over the University of Stellenbosch-Maties, with just one round remaining until the semifinals. University of Cape Town-Ikeys stunned defending champions University of the Free State-Shimlas 40-26. North West University-Eagles kept their hopes of reaching the semifinals with […]
# Rugby: Die ervare Blitsbokspeler Siviwe Soyizwapi sê hulle is goed op pad om hulle droom te verwesenlik om onder die eerste vier spanne te eindig in elke toernooi in die huidige sewes-wêreldreeks. Suid-Afrika is tans vierde op die punteleer na Argentinië, Spanje en Fidji nadat hulle in Kaapstad gewen en tweede was in Vancouver. […]
# Rugby: Experienced Blitzboks player Siviwe Soyizwapi says they are well on their way to realise their dream to finish in the top-four of every tournament in the current world series. South Africa is currently fourth in the standings behind Argentina, Spain and Fiji after four rounds, having won in Cape Town and ending second […]
# Motorsport: Ferrari se Formule Een-span sê daar was geen bedoeling om enige voordeel te behaal nadat albei sy bestuurders gediskwalifiseer is na Sondag se Chinese Grand Prix in Shanghai nie. Charles Leclerc was vyfde en Lewis Hamilton sesde, maar albei is daarna ingelig dat tegniese oortredings hul uitslae nietig gemaak het. Die span sê […]
# Motorsport: Formula One team Ferrari says there was no intention to gain any advantage after both its drivers were disqualified from Sunday’s Chinese Grand Prix in Shanghai. Charles Leclerc ended fifth and Lewis Hamilton sixth, but both were informed afterwards they had technical infringements which made their results null and void. The team says […]
# Sokker: Die gewese president van die wêreldbeheerliggaam Fifa, Sepp Blatter, en die bekende voormalige Franse speler Michel Platini staan van vandag in Switserland tereg in ‘n korrupsie-saak. Die 89-jarige Blatter word daarvan aangekla dat hy in 2011 41-miljoen-rand uit Fifa se geldkoffers aan die 69-jarige Platini betaal het as ‘n raadplegingsfooi. ‘n Laer hof […]