# Krieket: Laura Wolvaardt van Suid-Afrika is aangewys as kaptein van die Toernooi-span van die eendag-Wêreldbekertoernooi vir vroue. Die span van 12 lede bevat ses spelers wat in die eindstryd tussen Indië en die Proteas gespeel het. Indië, wat die toernooi die eerste keer gewen het, het drie spelers in die span: Smriti Mandhana, Jemimah […]
# Cricket: South Africa’s Laura Wolvaardt has been named captain of the Women’s ODI World Cup 2025 Team of the Tournament. The 12-member team consists of six players who featured in the final between India and the Proteas. India, which won the tournament for the first time, has three players in the team, Smriti Mandhana, […]
# Gholf: LIV Gholf vergroot sy toernooie van volgende jaar af van 54 na 72 putjies. Die kompetisies sal vier dae duur en toernooie sal Donderdae begin, wat die Saoedi-Arabies-gesteunde liga in ooreenstemming met PGA-toernooie bring. Die 72 putjies kan LIV se heraansoek moontlik maak dat sy toernooie tot wêreldranglys-punte mag bydra. LIV se uitvoerende hoof, […]
# Golf: LIV Golf is moving away from its 54-hole format and expanding to 72-hole events starting next year. Moving to four days of competition with events beginning on Thursday of tournament weeks puts the Saudi Arabia-backed league more in line with the setup of PGA Tour events. Seventy-two holes could make LIV’s re-application for its […]
# Sokker: Bayern Munich is boaan die Kampioene-liga se punteleer nadat hy die verdedigende kampioene, Paris St-Germain, met 2-1 verslaan het en nou spog met vier oorwinnings in vier wedstryde. Arsenal is ook onoorwonne in die liga-stadium van die kompetisie na hul 3-0 sege teen Slavia Prague. Alexis Mac Allister se doel het aan Liverpool […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, is steeds op koers vir ‘n plek in die halfeindronde van die WTA-jaareindtoernooi in Riaad. Sy het die Amerikaner Jessica Pegula in drie stelle verslaan, maar moes in skoon stelle wen om uit die Steffi Graf-groep te kwalifiseer. Die verdedigende kampioen, Coco Gauff van Amerika, kan nog […]
# Soccer: Bayern Munich has gone top of the Champions League table after beating defending champions Paris St-Germain 2-1, to make it four wins out of four. Arsenal also remain unbeaten in the league phase of the competition, following their 3-0 win against Slavia Prague. An Alexis Mac Allister goal secured a 1-0 victory for […]
# Tennis: World number one Aryna Sabalenka claimed her second win in the WTA Finals in Riyadh and is closing in on a place in the semifinals. The Belarusian defeated American Jessica Pegula, 6-4, 2-6, 6-3, but required a straight-set win to confirm progression from the Stefanie Graf Group. Defending champion American Coco Gauff kept her […]
# Krieket: Pakistan het Suid-Afrika se mans in Faisalabiad met twee paaltjies verslaan in die eerste eendagwedstryd. Quinton de Kock het die meeste lopies aangeteken met 63 van 71 balle, terwyl die nuweling Lhuan-dré Pretorius 57 lopies aangeteken het. Die Proteas is in hulle laaste boulbeurt vir 263 uitgeboul. Naseem Shah en Abrar Ahmed het […]