# The GOOD Party has been granted leave to appeal to the Supreme Court of Appeal against an Electoral Court ruling under the Political Party Funding Act. GOOD is challenging a finding linked to an alleged undeclared donation and an administrative fine imposed on the party. GOOD secretary-general Brett Herron argues the party’s leadership was […]
# Political parties will hold their final rallies this weekend as they make a final push ahead of the local government elections. Today, the DA will have its final national rally at Moretele Park in Mamelodi, Tshwane, while the EFF will be hosting its Tshela Thupa rally at the Orlando Stadium in Soweto. On Sunday, […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die heropening van sewe opgeknapte treinstasies langs die KuGompo City-korridor in die Oos-Kaap sal werkers help om op vervoerkoste te spaar. Die stasies is heropen ná ’n belegging van 115-miljoen-rand deur die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, wat ook 171 werksgeleenthede geskep het. Die vereniging se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê bekostigbare en betroubare […]
# The Motor Industry Staff Association says reopening of seven refurbished railway stations along the KuGompo City corridor in the Eastern Cape will help workers save on transport costs. The stations were reopened following a 115-million-rand Passenger Rail Agency of South Africa investment, which also created 171 jobs. The association’s spokesperson, Phakamile Hlubi-Majola, says affordable […]
# Die DA sê die inhegtenisneming van die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, en die voormalige adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, wek ernstige kommer oor korrupsie in Suid-Afrika se wetstoepassingsagentskappe. Die twee staan tereg op aanklagte van regsverydeling. Glynnis Breytenbach van die party sê die bewerings het die openbare vertroue in […]
# The DA says the arrests of former Investigating Directorate Against Corruption head Andrea Johnson and former Crime Intelligence deputy head Feroz Khan raise serious concerns about corruption in South Africa’s law enforcement agencies. The two face charges of defeating the ends of justice. The party’s Glynnis Breytenbach says the allegations have damaged public confidence […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging vra verbruikers om hulle te vergewis van hulle regte voor hulle ‘n voertuig koop. Dit volg ná kommer oor vals kilometer-lesings, skade ná ongelukke wat nie openbaar gemaak word nie, en kopers wat finansieringsooreenkomste onderteken sonder om dit behoorlik te verstaan. Motoriste word aangeraai om ‘n voertuig se geskiedenis, enige veiligheidsherroepings en […]
# The Motor Industry Staff Association urges consumers to know their consumer rights before buying a vehicle. The warning comes amid concerns about odometer fraud, undisclosed accident damage and buyers signing finance agreements they do not fully understand. Motorists are advised to check a vehicle’s history, safety recalls and warranty details before making a purchase. […]
# Die Madlanga-kommissie sê die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, het versuim om te voldoen aan een van die borgvoorwaardes wat deur die Pretoriase Landdroshof gestel is. Die voorwaarde het vereis Carrim se regsverteenwoordigers moet binne 48-uur persoonlik met die kommissie in verbinding tree om sy volgende verskyning te reël. Die woordvoerder van die kommissie, […]