# Die Forum for South Africa sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, is huigelagtig en onbetroubaar in die stryd teen misdaad en korrupsie. Cachalia het vroeër sy kommer uitgespreek oor die nasionale kommissaris, Fanie Masemola, se besluit om 121 dossiere oor politieke moorde aan KwaZulu-Natal se taakspan vir dié misdaad terug te besorg. […]
# The Standard Bank Centre of Excellence for Hydrogen Energy at Gauteng’s Vaal University of Technology will advance hydrogen research, innovation, and sustainable practices in South Africa. The university is currently the only African partner in a 13-member European Union hydrogen consortium. The centre will officially be launched on Thursday. Standard Bank says its commitment […]
# Business Leadership South Africa is calling on the government to accelerate the transition to competitive electricity markets with licensed traders and independent generators. This follows the National Energy Regulator of South Africa’s 54-billion-rand settlement with Eskom over tariff calculation errors. BLSA CEO Busiswe Mavuso says the error exposes the absurdity of a system that […]
# Die DA eis ‘n onmiddellike, dringende en volledige opknapping van alle instellings op alle basisse van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Dit volg ná die onlangse diefstal van ammunisie op die Lugmagbasis Bloemspruit in die Vrystaat. Die party sê die minister van Verdediging, Angie Motshekga, en die SANW moet voor die Parlement verskyn en ʼn […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se nuwe aanlyn registrasie vir organisasies sonder winsbejag is van vandag af in bedryf. Dis ooreenkomstig die departement se strategie om sy diens te digitiseer vir beter dienslewering, toeganklikheid en aanspreeklikheid. Die departement se woordvoerder, Lumka Oliphant, sê die organisasies sal voordeel trek uit die stelsel se integrasie met […]
# Die inhandiging van Verslae oor Billike Indiensneming vir die tydperk van 2025 begin vandag. Die departement van Arbeid het spesifieke getalle oor 18 industrieë uiteengesit wat ondernemings moet vul. Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika en Sakeliga het verlede week misluk in hul poging om ‘n tussentydse bevel te bekom om die regulasies oor billike […]
# The Forum for South Africa has accused acting Police minister, professor Firoz Cachalia, of being two-faced and untrustworthy in the fight against crime and corruption. This comes as Cachalia has expressed concern over National Police Commissioner, Fanie Masemola’s decision to return 121 dockets related to political killings back to the KwaZulu-Natal political killings task […]
# The DA is demanding an immediate, system-wide security overhaul of all South African National Defence Force installations at military bases. This follows the recent theft of ammunition from Bloemspruit Air Force Base in the Free State. The party wants Defence minister Angie Motshekga and the SANDF to appear before Parliament and table a funded […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê die voortslepende burgeroorlog in Soedan hou ʼn groot bedreiging in vir die land en omliggende streek se bestendigheid en ekonomiese vooruitgang. Die konflik tussen die Soedannese Weermag en die Rapid Support Forces wat in April 2023 uitgebreek het, het meer as 150-duisend lewens geëis. die departement […]