# FAME Week Africa, waar Afrika se kreatiewe bedrywe saamtrek om skouers te skuur, saam te werk en fees te vier, vind hierdie week in Kaapstad plaas. Die Hollywood-aktrise Sheila Cannon van Shonda Rhimes se Netflix-treffer The Residence, is die hoofspreker. Sy is ook die medestigter van Abundant Life University, waar sy aspirant-akteurs, kunstenaars en […]
# South Africa is hosting a two-day Media 20 Summit in Johannesburg alongside this week’s G20 meetings. The independent initiative aims to ensure media integrity and information ecosystems are reflected in the G20 policy agenda. It seeks to highlight topics of information integrity to G20 leaders. Journalists, experts, and civil society representatives are discussing challenges […]
# MultiChoice wys weer talle van Leon Schuster se klassieke flieks op DStv en Showmax nadat dit vyf jaar lank verbied is weens rasse-kommer. Flieks soos Sweet-and-Short, There’s a Zulu on My Stoep en You Must Be Joking is terug as deel van ʼn spesiale versameling. MultiChoice was onder vele wat hulle inhoud hersien het […]
# Suid-Afrika moet sy vernuwing-ekostelsels, spesiale ekonomiese sones en bestuursraamwerke versterk. Dis die mening van Mashupye Maseremule van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie. Die land se spesiale ekonomiese sones dra 30,973-miljard-rand se beleggings by en skep meer as 27-duisend permanente werksgeleenthede. Maseremule sê ondanks hiervan is daar dikwels ʼn tekort aan omvattende prestasie-evaluering in hierdie […]
# MultiChoice has reinstated several of Leon Schuster’s classic films on DStv and Showmax after a five-year ban over racial sensitivity concerns. Movies including Sweet-and-Short, There’s a Zulu on My Stoep, and You Must Be Joking, are back as part of a curated collection. MultiChoice was among many that reviewed their content following the resurgence […]
# FAME Week Africa, where Africa’s creative industries meet to connect, collaborate, and celebrate, is happening in Cape Town this week. Hollywood actress Sheila Cannon from Shonda Rhimes’ Netflix hit The Residence, is the headline speaker. She is also the co-founder of Abundant Life University, where she is helping aspiring actors, creatives, and leaders claim their […]
# Die Standard Bank-sentrum van Uitnemendheid vir Waterstof-energie aan die Vaal-universiteit van Tegnologie in Gauteng gaan navorsing, innovasie en volhoubare praktyke in die gebruik van waterstof-energie in Suid-Afrika bevorder. Die universiteit is die enigste Afrika-vennoot in ‘n waterstof-konsortium van 13 Europese Unie-lede. Dit word amptelik Donderdag bekendgestel. Standard Bank sê sy verbintenis tot ‘n minimum-koolstofvrystelling […]
# Business Leadership South Africa sê die regering moet die oorgang na mededingende elektrisiteitsmarkte met gelisensieerde handelaars en onafhanklike opwekkers bespoedig. Dit volg ná Nersa se skikking van 54-miljard-rand met Eskom weens die reguleerder se foute in die berekening van tariewe. BLSA se uitvoerende hoof, Busiswe Mavuso, sê die fout ontbloot die absurditeit van ʼn […]
# South Africa needs to strengthen its innovation ecosystems, special economic zones, and governance frameworks. This is according to Tshwane University of Technology professor Mashupye Maseremule. The country’s SEZs contribute 30.973-billion-rand in investment and over 27-thousand permanent jobs. Maseremule says despite this, SEZs often lack comprehensive performance evaluations, focusing primarily on outputs like job creation […]